Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Skoorsteenberg Farm and Cottages

Olive Cottage
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers het toegang tot ’n aparte stort en toilet. Die kothuis het ook ’n kombuis en sitkamer-area wat lei na ’n stoep waar gaste die mooi uitsig en sonsondergang kan geniet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Elektrisiteit en warm water word voorsien via sonkrag en daar is geen opvangs nie, dus is dit die perfekte wegbreek vanuit die stad waar kinders kan speel en die plaasdiere voer.
Let asseblief dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste word versoek om vooraf navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Goed gemanierde troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël en teen geen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Date Cottage

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoorsteenberg Farm and Cottages, Tankwa-Karoo, Ceres, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKWsWiyv7x4TSeTbByExi3itVVSFySjm0YjajRf9OG5XILGg9WA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Skoorsteenberg Farm and Cottages Tankwa-Karoo 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.606299718949 19.952958552149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem