LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Skuilhoek | LekkeSlaap
+18

Skuilhoek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbos Eco Estate, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Skuilhoek is ’n ongekunstelde oopplan-selfsorgeenheid vir ’n gesin. Dit bied ’n pragtige uitsig oor die see en is in die Kleinbos-ekolandgoed. Skuilhoek is deel van die Sandpiper Guest Cottages-portfolio en is in die pragtige kusdorpie Boggomsbaai in die Fransmanshoek-bewarea. Boggomsbaai is ongeveer halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap, en Kaapstad in die Wes-Kaap.

Hierdie solder word via ’n stel trappe bereik en is ideaal vir ’n gesin van 4. Dit het ’n oopplan-uitleg en daar is ’n dubbelbed, 2 enkelbeddens en ’n badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die ruim sitarea het sitplekke en ’n etenstafel met 6 sitplekke. Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, ’n mini-stoof met 2 plate, ’n oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breeware.

Gaste kan van die Sandpiper Sport en Ontspanning-sentrum se geriewe gebruik maak. Daar is "klanke, kultuur en kaggelkos"-samekomste in die aande, met goeie musiek, wyn en kos rondom ’n vuur. Die ontspanningsentrum bied ’n tennisbaan, muurbalbaan en ’n spa.

Slaapplek

’n Bespreking by Skuilhoek sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Kleinbos Eco Estate, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 050
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinbos Eco Estate, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa488484c074b49169f277b668f6602b78e5ebb2c775b75a0fe257a718614ce1b79688c26fa76a9320eb7b907b73161efeb24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050  per nag (vir 4 persone) Kleinbos Eco Estate Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.262413 21.911213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!