Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë.
Gaste kan kies tussen 4 A-vormige tente en het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Drie van die kamers het elkeen 'n dubbel- en enkelbed, en die ander kamer het 3 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien. Gaste word aangeraai om ekstra komberse saam te bring, omdat die aande koel word. Alle tente het elektrisiteit en maaltye is op versoek beskikbaar.
Die ablusieblokke word gedeel en het storte met warm water en spoeltoilette.
Gaste kan die gemeenskaplike kombuis en braai-area benut. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasbrander, eetgerei, breekware, potte, panne en die nodige gereedskap.
Die Rooi Spinnekop Restaurant is 'n ten volle gelisensieerde restaurant en is op die perseel geleë. Die restaurant is bekend vir sy seekosgeregte en Namaqualandgeregte, besprekings is noodsaaklik.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Mgr: Nicolien
Crafford ...
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap
- Gaste dink Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hondeklipbaai Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofpad 295, Hondeklibaai, 8222, Noord-Kaap