Slaley Beach Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 104, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Slaley Beach Cottage is 'n oorspronklike visserskothuis wat selfsorgverblyf in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan die Weskus, bied. Dié kothuis is net 'n paar meter van die strand af.
Die kothuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet, en daar is ook 'n buitestort en -toilet.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond in, sowel as 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is gemaklike sitplek in die leefarea en gaste kan lekker om die eetkamertafel kuier. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n braai-area en stoepmeubels.
Die verblyf is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in Langebaan kan verken en daar is heelwat aktiwiteite in die omgewing, soos gholf by die Langebaan Buiteklub, dobbel by Club Mykonos se casino, perdritte al langs die strand en spa-behandelings. Die Weskus Fossielpark is ook net 20 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Slaley Beach Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Douwlien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Jaar gelys 7
Ligging
- Kusweg 104, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Slaley Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 104, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom