Opsomming van Resensie
Meliska V - Feb 2021
Gemiddeld
Geselligheid saam met vriende.
Josephine F - Feb 2021
Gemiddeld
Het dit baie geniet.
Surida B - Jan 2021
Gemiddeld
Vreedsame, rustige, vriendelike, netjiese plek. Die heerlikheid self, so ontspannend. Die personeel was so behulpsaam en vriendelik, gaan definitief weer vakansie hou daar.
Fazlin F - Jan 2021
Gemiddeld
A secluded family destination, well maintained and the people are super friendly!
Lees meerCarmie A - Jan 2021
Gemiddeld
It was amazing, weather was awesome. Relaxing and peace of mind.
Percy R - Des 2020
Gemiddeld
Child friendly and safe.
Charlotte V - Des 2020
Gemiddeld
Asemrowend.
Zildene Suezane J - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik ontspan!
Hermien B - Des 2020
Gemiddeld
Pragtig en skoon, fantastiese kliëntediens, rustig.
Lees meerGavin D - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker stil en rustig.
Morne O - Okt 2020
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer. Die bakbroodjie by aankoms was n uitblinker. Dankie
Miranda B - Okt 2020
Gemiddeld
Kampeerterrein skoon en netjies. Die kabbelende rivier wat deur die kampterrein loop dra by tot die rustigheid van die vallei.
Lees meerRohanda L - Okt 2020
Gemiddeld
Was lekker ontspannend, ongewing is asemrowend mooi.
Hendrien W - Okt 2020
Gemiddeld
Het baie lekker daar gekuier.
Andrea M - Sep 2020
Gemiddeld
Vars lug. Fantasties.
Mandy E - Aug 2020
Gemiddeld
Rustig, maar ongemaklik!
Lees meerBianca L - Aug 2020
Gemiddeld
On arrival we had a very friendly person assisting us on what to expect from weekend. I really enjoyed the time there.
Tammy A - Mrt 2020
Gemiddeld
Vreedsame. Genotvol. Natuurliefhebbers-paradys.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Peaceful. Fun filled. Nature lovers paradise.
Had an amazing stay. Place is lovely. Really quiet and peaceful until a certain family arrived late Friday and made a ton of noise until quite late. The only issue I had with the place was the sleeper couch for the kids was terrible. Hard and not comfortable at all. Everything else was spot on!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ignatius D - Feb 2020
Gemiddeld
Die personeel was vriendelik en uiters hulpvaardig.
Joalizma S - Feb 2020
Gemiddeld
We had the most amazing, relaxing stay at Slanghoek Mountain Resort.
Janine P - Feb 2020
Gemiddeld
Amazing!
Karna P - Feb 2020
Gemiddeld
Rustig in die natuur. Heerlik gebly.
Danzil N - Jan 2020
Gemiddeld
Alles was nice, maar die dame by die winkel moet werk aan haar gesindheid as sy mense help. Sy was kortaf, nors en eintlik onprofessioneel. Sy is die enigste onsmaaklike gedeelte van ons tyd by Slanghoek Mountain Resort.
Saarah B - Jan 2020
Gemiddeld
Ontspanne omgewing, rustige en rustige omgewing.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Relaxed environment, peaceful and serene setting.
The park for the kids close to the chalets needs attention and the shop does not sell enough necessities. Other than that it was an enjoyable stay. Friendly staff as well. Lovely holiday place.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Peter W - Jan 2020
Gemiddeld
Too short for the beautiful tranquility. Will definitely come back.
Sonia B - Jan 2020
Gemiddeld
Peaceful.
Muneem S - Jan 2020
Gemiddeld
Stay was relaxing, safe and fun.
Christolene W - Jan 2020
Gemiddeld
Fantastiese en vredevolle plek.
Lincoln A - Jan 2020
Gemiddeld
Peaceful nature.
Mr & Mrs Vasco D - Jan 2020
Gemiddeld
My parents in law really loved the serenity and the fact that all the people that works there are so kind and polite.
Monique K - Des 2019
Gemiddeld
Wat 'n juweel!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
What a gem!
We were so surprised by how beautiful this camping site is. Luscious green grass. Shady, big trees and close to the pools. I would totally recommend this camping site!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Carin B - Des 2019
Gemiddeld
Netjies en veilig.
Crystal H - Des 2019
Gemiddeld
Customer focus and best stay ever.
Tony L - Okt 2019
Gemiddeld
Dt was lekker.
Leigh M - Okt 2019
Gemiddeld
Tranquil setting, but tents are too close to each other.
Antonio R - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was elke sent werd.
Kaylin L - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was 'n ongelooflike ervaring.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
It was an amazing experience.
I will definitely recommend this place for anyone to go to relax and so much activities.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Karin V - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlik gerus.
Anton P - Okt 2019
Gemiddeld
Gerieflik en rustig.
Chris D - Sep 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Francois K - Sep 2019
Gemiddeld
Baie stil en rustig.
Lenore U - Sep 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Anna L - Aug 2019
Gemiddeld
'n Baie mooi oord in 'n baie mooi omgewing met baie vriendelike mense.
Fiona H - Aug 2019
Gemiddeld
I was impressed with the safari tents. It is equipped with everything and is very very comfortable.
Lees meerAndries W - Aug 2019
Gemiddeld
Dit doen wat dit sê op die boks.
Zade K - Aug 2019
Gemiddeld
Beautiful, tranquil place!
Margaret W - Aug 2019
Gemiddeld
Weather was not ideal, raining, very wet. But an experience.
Charmaine S - Jul 2019
Gemiddeld
Baie netjiese oord.
Lees meerMadelein V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie goed ingerig.
Johan H - Jul 2019
Gemiddeld
Lekker gebly. Jammer die bobbejane het ons tent so bietjie deurmekaar gekrap.
Maynard V - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was stunning, het heerlik gebly en lekker gerus.
Lees meerJuliette K - Jul 2019
Gemiddeld
Gerieflik met mooi uitsig.
Quintin V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie ongelukkig.
Rebekka M - Jun 2019
Gemiddeld
Baie nice.
Christina W - Jun 2019
Gemiddeld
Awesome experience, and the owner's hospitality made us feel very much at home.
Elizma B - Jun 2019
Gemiddeld
Midweek-wegbreek.
Lindie T - Jun 2019
Gemiddeld
Was baie lekker.
Chris D - Mei 2019
Gemiddeld
Pragtige, netjies gerestoureerde woning.
Philip J - Mei 2019
Gemiddeld
Awesome and convenient.
Marius S - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Shamieg D - Apr 2019
Gemiddeld
Had a lovely stay. No issues.
Michele M - Apr 2019
Gemiddeld
Aangenaam.
Tenielle J - Apr 2019
Gemiddeld
A lovely place, we enjoyed the stay.
Anna E - Apr 2019
Gemiddeld
Verblyf was baie lekker.
Bianca D - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderful place to relax!
Lisa W - Mrt 2019
Gemiddeld
Camping in style.
Lees meerJb C - Mrt 2019
Gemiddeld
Aanvaarbaar vir 1 nag.
Lees meerElma M - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie lekker rustige plek.
Elizma C - Feb 2019
Gemiddeld
Amazing.
Jacques M - Jan 2019
Gemiddeld
Teleurgesteld in verblyf in dubbelkamer in huis. Kampeerplekke en tente verblyf lyk goed.
Lees meerNicky J - Jan 2019
Gemiddeld
Place is awesome, neat and tidy.
Leonie F - Des 2018
Gemiddeld
Ek was in die wolke.
Magda M - Nov 2018
Gemiddeld
Salig!
Ronel S - Nov 2018
Gemiddeld
Rustig en in die natuur.
Katrina R - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was fantasmagories.
Deidre G - Okt 2018
Gemiddeld
Lekker, maar kort opskerping.
Lees meerCallie D - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker, netjies, gemaklik, vriendelik - meer as wat ek verwag het.
Roxanne P - Sep 2018
Gemiddeld
Pragtige bestemming en gemaklike tente.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful location and very comfy tents.
A very relaxing stay, even with 3 young kids. Perfect for a family holiday.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Lydia S - Aug 2018
Gemiddeld
Will return anytime. The peace and quiet was remarkable!
Haylene F - Jul 2018
Gemiddeld
Amazing, quiet little gem.
Natalie W - Jun 2018
Gemiddeld
Awesome, quietness I loved it, thank you.
Dalene R - Apr 2018
Gemiddeld
Fantasmagories.
Grant F - Apr 2018
Gemiddeld
My first visit to Slanghoek Mountain Resort was awesome.
Lee W - Apr 2018
Gemiddeld
Awesome.
Lynette S - Mrt 2018
Gemiddeld
Perfect tent camping just way more comfortable!
Jolandi P - Mrt 2018
Gemiddeld
Great holiday destination.
Yvonne O - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Dirk F - Jan 2018
Gemiddeld
Baie mooi berge en wingerde plus gerieflike verblyf in 'n ou plaashuis en buitegeboue.
Helen S - Jan 2018
Gemiddeld
Thts the perfect place for peace and relaxation.
Rachel G - Jan 2018
Gemiddeld
Die eenheid is baie netjies, skoon en die veiligheid is baie goed.
Liana M - Des 2017
Gemiddeld
Teleurstellend, maar tog ook lekker a.g.v. die rustigheid in die mooiste omgewing.
Nicky D - Des 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Teslyn L - Nov 2017
Gemiddeld
Ons het die rustigheid en natuur baie geniet.
Lees meerElbe D - Nov 2017
Gemiddeld
Ontspanne en rustig.
Erna B - Okt 2017
Gemiddeld
Hoe wonderlik om wakker te word met die gekoer van tortelduiwe!
Rudi B - Okt 2017
Gemiddeld
Clean and well equipped.
Hannes H - Okt 2017
Gemiddeld
Baie geniet in 'n pragtige omgewing.
Arthur L - Okt 2017
Gemiddeld
Ons het dit geniet, dit was rustig.
Johannie B - Okt 2017
Gemiddeld
Heel lekker.
Dean K - Sep 2017
Gemiddeld
The closeness to nature is amazing.
Sasha-lee M - Jul 2017
Gemiddeld
Dit is lekker rustig maar te duur vir wat jy kry.
Slanghoek Mountain Resort's terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
U het tuisgegaan in een van ons familie-tente, vir 2 volwassenes en 2 kinders. U was egter net 2 volwassenes, dus sal die koste nie so ekonomies uitwerk soos wat dit vir 'n familie sou uitwerk nie.
Helene P - Apr 2017
Gemiddeld
Dit het al ons verwagtinge oortref.
Shaheema W - Mrt 2017
Gemiddeld
Very cozy, peaceful.
Ayesha G - Feb 2017
Gemiddeld
Slanghoek is an excellent breakaway.
Lourens D - Nov 2016
Gemiddeld
Sal vir seker weer daar gaan bly.
Serha J - Okt 2016
Gemiddeld
Heerlike en skoon plek, maar daar is geen dissipline nie.
Lees meerSlanghoek Mountain Resort's terugvoer
Dankie vir u komplimente rakende ons netheid en skoonheid. Ons waardeer dit. Ons vra om verskoning vir u ongerief rakende gaste wat hulle nie gedra nie. Dit is altyd hartseer dat sulke gaste hulle nie steur aan ons reëls nie. Dit is 'n ongelukkige voorval en ek kan u verseker dat sulke insidente nie as 'n reël gebeur nie. Ons gaste weet hoe om hulle te gedra en respekteer ander gaste om hulle. Ons het 'n veilige plek. Ons het nog geen probleem gehad met sekuriteit op ons oord nie en ek kan nie verstaan dat u sê daar is probleme met sekuriteit terwyl u probleme was met raserige gaste nie. Vir my is dit twee verskillende kwessies. Ons gaan in elk geval iemand aanstel om patrollies te doen, om te verseker dat gaste hulle self gedra. Dit is altyd jammer dat dit nodig is vir so iets op so 'n pragtige en netjiese plek, as ek u eie woorde kan gebruik. Nogmaals dankie vir u terugvoer.
Gavin G - Okt 2016
Gemiddeld
Excellent.
Lavona D - Okt 2016
Gemiddeld
Awesome tranquility and peaceful weekend away.
Philip M - Jul 2016
Gemiddeld
Verblyf nie op standaard. Omgewing maak deels op daarvoor.
Slanghoek Mountain Resort's terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons vra graag dat gaste ons sommer onmiddellik, terwyl hulle nog by ons bly, vir ons in kennis sal stel van enige probleme wat hulle dalk kan ervaar sodat ons dit so spoedig moontlik kan korrigeer.
Ons sal u direk kontak vir meer inligting rakende u klagte. Ons vra dus eers om verskoning vir enige ongerief.
Hanno V - Jan 2016
Gemiddeld
Nice family spot.
Lees meerMinette T - Jan 2016
Gemiddeld
Perfect family getaway.
Anene P - Okt 2015
Gemiddeld
Fantasmagories!
Anita E - Jul 2015
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Lees meerRona H - Jul 2015
Gemiddeld
Die kamer is mooi, maar daar is 'n paar goed wat pla.
Lees meerMaritsa W - Jul 2015
Gemiddeld
Lekker en sleg.
Lees meerEleonore B - Jul 2015
Gemiddeld
Beautifully located resort ideal for relaxing and spending time with the whole family!
Lees meerCornelius B - Jul 2015
Gemiddeld
Rustige en stil verblyf. Uitstekend!
Lance F - Jul 2015
Gemiddeld
It was nice and peaceful. A real breakaway from the noisy stressful life.
Gerhard J - Mei 2015
Gemiddeld
Rustig en stil!
Thandi G - Jan 2015
Gemiddeld
A good getaway.
Marlin V - Jan 2015
Gemiddeld
Stel gaste betyds in kennis as sekere dienste nie beskikbaar gaan wees nie.
Annette S - Aug 2014
Gemiddeld
'n Baie mooi omgewing!
Theresa S - Mei 2014
Gemiddeld
Die omgewing is rustig en baie stil. Ons kon heerlik rus en ontspan.
Chantel S - Jan 2014
Gemiddeld
Die rustigheid van die area en vars lug is ongelooflik om mee wakker te word.