Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Shalom
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Klaas M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker verblyf.

Het net een aand spandeer maar dit was baie lekker. Baie vriendelike mense wat mens ontvang, Baie skoon en privaat. Het ook n veilige parkering vir jou motor. Sal hulle vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalom se terugvoer

Baie dankie Klaas vir jou positiewe terugvoering. Waardeer. Jul enige tyd weer welkom.

Shalom
Patrys V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier in 'n rustige omgewing.

'n Gerieflike, ruim en goed toegeruste selfsorgeenheid. Smaakvol gemeubileer. Baie vriendelike en hulpvaardige Gasvrou. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, als in plek. Heerlike koffie en beskuit en veilige parkering.

Als was reg geen klagtes. Kan dit aanbeveel 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalom se terugvoer

Frikkie baie dankie.

Shalom
Carolyn O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay!

Marianne was there to greet and explain everything to us. She went out of her way to make sure we were comfortable and gave us sound information on where to eat and places to see. Thank you Marianne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalom se terugvoer

Thank you, Carolyn.

Shalom
Mandie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige netjiese plek. Soveel liefde en omgee ingesit om dit 'n onvergeetlike tyd te maak vir besoekers.

Sal die plek vir seker aanbeveel. Is privaat. Plek is ruim en netjies. Bo verwagting. Het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalom se terugvoer

Mandie, baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek is bly julle het die verblyf aangenaam gevind.
Julle enige tyd weer welkom

Marianne

Shalom
Veronica K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely, friendly, helpful host to meet you and make you feel at home.

I could not ask for more. Everything was perfect. Beautiful bathroom, bedroom and kitchen nook, perfectly clean and neat. The host went out of her way to find us accommodation for another night. This was value for money and a pleasure to recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalom se terugvoer

Thank you Veronica.

Shalom
Caryn M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caryn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean, comfortable.

Marianne brought us a flask of boiling water during Eskom load shedding and battery operated lanterns. She was thoughtful and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die mooiste, beste ingerigte verblyf en ek sal dit beslis aanbeveel. Gasvrye mense.

Hier was koffie, tee en suiker beskikbaar saam met heerlike droë beskuit. Puik blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalom se terugvoer

Baie dankie Sophy. Bly julle het julle verblyf aangenaam gevind. Wat die veiligheid aanbetref neem ek aan dit was die onderdak parkering sonder hekke want die woonstel het oral baie goeie diefwering en veiligheidshek.

Shalom
Berenice T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nothing can compare to the most amazing experience at Sleep Inn but also Lambert's Bay.

I wished I had booked for a longer time period. I had an amazing time at Sleep Inn and the host was very kind and friendly. We appreciate the time and effort put into the accommodation. It was near everything and she gave us good tips of where to eat. Next trip down to Lambert's Bay, God's will, I hope there will be availability for us again. Words can not explain what an amazing experience it was. The area is the friendliest. The moment we left we missed Lambert's Bay. Cape town felt totally different again. Once again, thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shalom se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelike terugvoering. Jul was 'n baie aangename paartjie en is meer as welkom om weer te kom.

Shalom
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephanstraat 12, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6c4b3afb3af244a3cc89feffc15d9a709d0013910eef4e17c8e23ae56fc2eca647e6eb97c0b398666e5f0259e899865be65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 12 Stephan Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.092462436001 18.317205836413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem