LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Slice of Paradise | LekkeSlaap
+13

Slice of Paradise

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Slice of Paradise
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Chappy E - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chappy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en rustig by privaat strand.

Perfek vir een of twee aande se oorslaap. Baie goed geleë en naby alles.

Randall W - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig van jou kamer af. Whales in the distance. En baie romanties.

One of the most beautiful sunsets, van jou kamer af. Mooi braai. Very romantic.

Pieter P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, netjies met 'n uitsig op die see.

Uistekende gasvrou. Woonstel is geleë teen die see met privaat uitloop na strand, baie rustig. Kamer het alle basiese benodighede. Goed geleë naby winkels en eetplekke.

Tina H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

So rustig met 'n ongelooflike uitsig.

Ons het ons verblyf by Slice of Paradise baie geniet. Dit is baie rustig en het 'n baie mooi uitsig oor die see. Beslis 'n plek om te besoek vir ontspanning.

Rossouw C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en heerlik vir tyd strand spandeer, met lekker braai met pragtige see uitsig!

Baie goed ingerigte verblyf met alles wat jy nodig het. Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en laat mens sommer dadelik tuis voel. Ongelooflike see uitsig! Ideaal vir asem skep by die see en die verblyf is baie billik vir dit wat jy kry. Sal definitief terug gaan.

Liezel S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek, awesome mense.

Die plek is ongelooflik. Wat die ligging betref, is dat alles waarvan mens droom. Perfek vir ’n paar dae se wegbreek.

Yuri M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, great view of sea, great host.

Our stay was amazing, great open view of the sea from the room and outside area, the place is safe and secure inside the resort and this is nice and private for people who want to avoid the hustle and bustle of public resort, ideal for a couple staying. The host is very pleasant and helpful too. You will not easily find a more special spot at these rates. This is truly a Slice of Paradise.

Slice of Paradise's terugvoer

Baie dankie julle! Hoop om julle vinnig weer te sien.

Slice of Paradise
Lize D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, uitstekende ligging.

Juweel van 'n plekkie.

Belinda G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Belinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay. Hostess was great! Room was small but adequate.

I would definitely go back in summer months. Not ideal in rainy weather.

Moira H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek, baie rustige atmosfeer.

Sal definitief weer daar tuis gaan. 'n Sonsambreel het gekort teen die son op die stoep. Andersins perfek.

Peet V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit gaan als oor ligging!

Effe kleiner as wat ek verwag het maar die uitleg is goed so die grootte het geensins gepla nie. Die ligging kan nie beter nie al probeer jy. Uitsig oor die strandmeer was puik. Lekker buitesitplek en privaat braai is prakties. Enigste ding wat gelol het was die weste son wat veral laatmiddag direk in die kamer inskyn by die groot skuifdeure. Dit maak die kamer vinnig warm. Afhangende van die kompleks se reëls sal ek dink dat een of ander afdak, groot sambreel die probleem sal kan oplos. Sal ek weer daar bly? Vir seker!

Jean V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning and awesome.

The most amazing place. The host is so awesome. I highly recommend. Slice of Paradise, and that is exactly what it is. A slice of paradise.

Giovanna V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giovanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful beach, view, surroundings and great host!

The apartment is exactly as shown on the photos, the beach is a few steps away with a lovely walk way.

Kirsten W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten W
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most romantic slice of heaven.

I couldn’t have more good things to say about this beautiful place. The ocean was warm and right outside our door. We could lie in bed and hear and see it. So cozy. Everything you need.

Cliff B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi see-uitsig.

Dit wat adverteer word is presies wat jy kry, baie klein maar tog voldoende, al wat ek dink wat dalk 'n probleem vir ander mense kan wees daar is nie 'n stoof nie, maar wel 'n braaipan as jy ontbyt wil maak ens., maar gelukkig het dit nie ons gepla nie heeltyd uitgeëet of gebraai, eerste keer aan die West Coast en dit was fantasties.

Slice of Paradise's terugvoer

Beste Hester,

Dankie vir jou mooi woorde, dis fantasties dat jy ons juweel met ons kon deel!

Kom kuier gou weer!

Groete,
Slice of Paradise

Slice of Paradise
Johan J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heel gerieflik en baie mooi uitsig.

Netjiese kamer, mooi uitsig, maar verkies dat kombuis apart sal wees van kammer.

Delani H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Delani H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is heerlik by die see en lekker rustig. Bed slaap nie baie lekker nie. Verder was die naweek baie lekker.

Definitief 'n lekker wegbreekplek vir 'n naweek.

Slice of Paradise's terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Dit is die eerste klagte oor die bed. Dit is 'n 'Seally guesthouse' dus 'n baie goeie bed. Nie seker dat mens kan opgradeer nie.

Slice of Paradise
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 18, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAj0C2W7UJe9PqoYup2ONN1flFbui2E91Afmvdkp81ehg9amb94S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag(plek vir 2) 17 5 1 5 18 Zeus Laan Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.04062 18.03807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!