2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Zeus Laan, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Slice of Paradise is 'n woonstel vir 2 wat reg teen die strand in Langebaan geleë is.
Dié oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv, asook WiFi.
Die woonstel lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en daar is parkeerplek. Die woonstel maak van 'n rugsteunkragstelsel gebruik.
Langebaan is ideaal vir watersport, soos water- en jetski, seilplank-, vlieërbrander- en branderplankry, kajak en kanovaar. Die Weskus Nasionale Park bied verskeie staproetes en is 'n magdom voëls, plante en ander diere se tuiste.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gizelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 18 Zeus Laan, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Slice of Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Zeus Laan, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang