Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slip-A-Way Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelbekstraat 16, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Slip-A-Way is 'n ruim selfsorghuis in Kleinbaai, ongeveer 3 km vanaf Gansbaai se middedorp. Hierdie vakansiehuis bied 'n uitsig oor die Kleinbaai-inglipbaan en -hawe. Dit is die ideale basis vanwaar die area se besienswaardighede en geriewe verken kan word.

Hierdie ruim huis is geskik vir tot 10 gaste en het 5 en suite-slaapkamers, 2 sitareas, 'n oopplan-kuierarea en braai-area, 'n TV-kamer en 'n toegeruste kombuis.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede, derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of beide, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 2 yskaste, 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, kookgerei en ander geriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met sitplek.

Die huis het 'n leeshoekie met 'n klein versameling boeke. Die aangrensende sitarea het 'n kaggel en pooltafel, en dit lei na die ingeboude kroeg en braai-area. Die kuierarea lei na 'n klein balkon. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Slip-A-Way Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Slip-A-Way Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Ligging

  • Geelbekstraat 16, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slip-A-Way Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Geelbekstraat 16, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2447e2122059eca74a7df4bd8aef3d770f7e2b9a3508105e18603a323b3a42f3012d4186e92f3100f264b6189d7b7d043c51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 16 Geelbek Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.6156427 19.3545502
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem