Slip Slops
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmokstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Slip Slops is 'n selfsorgeenheid wat in die kusdorp Paternoster geleë is. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en is 'n paar minute se stap vanaf die strand. Dié eenheid is troeteldiervriendelik.
Hierdie huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is op boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed met 'n en-suite badkamer. Die tweede en derde kamer het elk 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond en stoof, en ingeboude kaste. Langs die kombuis is die sitkamer wat lei na 'n vermaaklikheidsarea, met 'n ingeboude braai en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste.
Veilige parkeerplek op die perseel, 'n TV en gratis Wi-Fi is beskikbaar. Slip Slops is stapafstand na die restaurante, winkels, die vuurtoring en plekke wat verskillende buitelugdoendinge, soos perdry op die strand, kajak en visvang, kan reël. Geen besoekers word toegelaat, mits dit vooraf gereël word nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Slip Slops sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Malmokstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Slip Slops het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmokstraat 8, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12