Slow M'Ocean

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Slow M'Ocean bied selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde strandfronthuis op die Goue Myl-strand in Britanniabaai. Gaste kan lieflike see-uitsigte vanaf die huis geniet wat direkte toegang tot die strand bied.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk en 1 kamer vir kinders met 3 stapelbeddens. Daar is ook 'n kinderkamer met slaapplek vir 2 kleuters. Verder het die huis 4 badkamers, 'n kombuis, 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en 'n -onthaalarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Daar is ook wasgoedgeriewe in die motorhuis. Die huis is toegerus met linne en badhanddoeke sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontspan en geniet die uitsig vanaf die patio-dek wat na die grasperk en die paadjie na die strand lei. Die huis het ook 'n buitebraai-area.

Slaapplek

'n Bespreking by Slow M'Ocean sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 6 persone
3 x Stapelbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 kinders
2 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Slow M'Ocean gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 600 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false