Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slowveld View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Slowveld View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antoinette H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Gesin met tieners

10 ster akkommodasie.

Lowveld is a beautiful place and it is fantastically equipped. Ek sal hierdie plek 10 sterre gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het hier by ons!

Slowveld View
Deon R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met vriende

Huise langsaan bietjie naby aan mekaar.

Dit was baie lekker naweek gewees, enigste kwaal wat ons gehad het is dit is redelik naby aan die bure geleë en die mense aan een kant se kinders het tot laat in die aande geskree en baljaar in die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben En Elsie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben En Elsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was deur en deur die moeite werd!

Alles was eenvoudig wonderlik. Die huis, diere en die eienaars.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met vriende

Heerlike tyd gehad.

Robert en Marinda ons het so lekker gebly in julle plek. Julle is so gasvry. Pragtige groot huis met so baie om jou mee besig te hou. Sal julle plek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jb H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jb H
Gesin met klein kinders

Ongelooflike wegbreekhuis in die natuur.

Wow, wow, wow. Robert en Marinda het vir seker 'n stukkie Hemel op Aarde by hulle Slowveld View Huis. Robert en Marinda het ons hartlik verwelkom by die huis en ons mooi verduidelik hoe werk alles en waar alles is in die huis. Slowveld View beskik oor alles en nog meer vir 'n heerlike wegbreek in die bos. Die huis en kamers is pragtig en ons het die boonste verdieping/stoep ongelooflik baie geniet. Ons het die meeste van ons tyd daar spandeer. Van heerlik koffie drink in die oggend terwyl jy uitkyk na al die diere wat 'n draai kom maak vir 'n ietsie te ete of water drink, "brunch" maak, boeklees op die gemaklike stoele en lêbanke, lê in die Jacuzzi, 'n "sundowner" geniet terwyl ons die diere dophou en dan lekker veilig en rustig 'n vuurtjie maak in die binnebraai en rustig kuier om die tafel by die vuur. Die kombuis op die boonste verdieping is ook baie gerieflik. Die kinders het dit ongelooflik baie geniet om vir Willie (die Wildebeest) en kie te voer met die lusern pellets. Die diens wat julle ook bied om hout, ys, water ens. te bestel is ook baie gerieflik. Robert en Marinda, baie dankie dat ons vir 4 nagte julle stukkie paradys kon benut. Ons kon ons batterye weer herlaai. Ons sal vir seker weer in die toekoms kom kuier by Slowveld View.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap, dit was so lekker om julle te ontmoet. Julle is n pragtige familie en dit voel sommer of ons nuwe vriende bygekry het. Willie stuur ook groete. Kom kuier sommer gou weer.

Slowveld View
Candice H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice H
Gesin met tieners

It's a magical place.

The hosts are amazing and nothing is too much for them. A really great place to relax and get away from it all. The perfect springboard to Kruger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

And we loved having you - please visit Slowveld View again!

Slowveld View
Christine H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H
Saam met vriende

Slowveld View is a beautiful home in the middle of African animal paradise!

I cannot recommend this home highly enough! It is very comfortable with lots of space and every amenity you can think of. The location is fantastic, in the midst of the bush so that animals are everywhere, but also walking distance to markets and a restaurant. And a 20 minute drive from the entrance to Kruger. Robert and Marinda are very friendly, responsive, knowledgeable and gracious hosts. We loved having coffee in the morning while feeding wild zebra, kudu, warthogs, wildebeest and mongoose, to name a few, and then relaxing in the evening after a day of safari while braai-ing in the lovely upstairs lounge and watching bats and bushbabies. Truly, a magical vacation and the perfect place to stay. We hope to return year after year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback Christine. We enjoyed having such mindful, considerate, and neat guests. You will be welcomed back with open arms.

Slowveld View
Michiel G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel G
Gesin met klein kinders

Ruimte, netheid en mooi uitsig.

Baie vriendelike diens, regtig waarde vir geld en het 'n baie lekker setup.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

Dit was n plesier om julle te huisves - ons is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer!

Slowveld View
Michiel D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf in die bos.

Sal absoluut niks wil verander aan die huis nie. Die huis is uiters gemaklik en voorsien aan al mens se behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

Ons is regtig bly julle het dit geniet, kom gou weer terug!

Slowveld View
Letitia N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia N
Gesin met tieners

Onspannend.

Die huis is baie groot, netjies en skoon. Het 'n tekort aan niks gehad nie en die huis is mooi ingerig. Die eienaars was baie vreindelik en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

En julle was fantastiese gaste - kom kuier enige tyd weer!

Slowveld View
Morné S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné S
Gesin met tieners

Wonderlik

Rob en Marinda, julle het 'n fantastiese plek. Julle is 2 wonderlike mense wat oorloop van vriendelikheid. Slowveld is alles en nog meer wat ons voor kon gevra het. Alles is daar en baie netjies ingerig. Julle het uit julle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dankie vir die voorreg wat ons gehad het om in julle plek te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

Julle was dierbare gaste - baie dankie dat julle die huis so mooi opgepas en netjies gelaat het. Ons hoop om julle spoedig terug te verwelkom.

Slowveld View
Michelle N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met vriende

Was verskriklik lekker.

Ons het dit baie geniet en sal beslis wees daarheen gaan. Tannie Marinda en Oom Rob het ons so hartlik ontvang en was verskriklik behulpsaam en vriendelik. Alles was net so lekker en gemaklik. Die huis was verskriklik mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Slowveld View se terugvoer

Ons is regtig bly julle het dit geniet. Dankie ook dat julle die huis so mooi opgepas het en netjies agtergelaat het. Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom!

Slowveld View
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2245, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21b667b9f74cdc5218166a17126e8eb7c2bdd0b739b61a3af9b9964284367ac572abdc1b6a13b234ba34cfa41a869ede903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 2245 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.3484589 31.7765821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem