Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slowveld View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
WiFi, DStv, lugversorging en elektrisiteit
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste kan hul eie koffiebone vir die koffiemasjien of gemaalde koffie vir filterkoffie saambring.
Let asb. dat 2 van die 8 gaste kinders moet wees wat op die slaapbanke in die leefarea moet slaap.
Die breekskadedeposito word 7 dae (of minder) na vertrek terugbetaal.
Gaste moet asb. 'n registrasievorm 14 dae voor aankoms voltooi en teruggestuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rinkhalslaan 2245, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21b667b9f74cdc5218166a17126e8eb7c2bdd0b739b61a3af9b9964284367ac572abdc1b6a13b234ba34cfa41a869ede903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 2245 Rinkhals Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.3484589 31.7765821
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem