Small Bay Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Small Bay Guest House is geleë in die pragtige en luukse Blouberg, Kaapstad, (langs die Blue Peter Hotel) en slegs meters van die strand af.

Ons ligging is ideaal vir gaste wat strandlangs na verskeie restaurante, winkels en strandkroeë, soos Eden on the Bay, wil wandel.

Panoramiese uitsigte op Tafelberg, Robbeneiland en die Atlantiese Oseaan kan van die strand af geniet word.

Small Bay bied gerieflike en bekostigbare verblyf met 'n ontspanne, vriendelike en informele atmosfeer.

Ons is ook net 20 minute se ry van die stad af met die vele besienswaardighede wat Kaapstad bied. Gaste kan ook net langs die oneindige witsandstrande van die Atlantiese Oseaan wandel.

Kom bly by ons om die sonskyn op jou gesig en die sand onder jou voete te voel. Jy kan op ons vriendelike diens staatmaak en jy sal beslis 'n ontspanne wegbreek in die beste bestemming in Kaapstad hê!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Small Bay Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false