Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Small Bay Gastehuis

Gastehuis
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Standaardkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n waaier, verwarmer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met 'n tuin-uitsig en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die kamers bied nie 'n see-uitsig nie, maar daar is 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg van die strand af wat net 'n paar meter weg is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamer
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Selfsorgkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n waaier, verwarmer en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n stoofplaat toegerus is. Die kamer het ook 'n stoep met 'n tuin-uitsig en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kamers bied nie 'n see-uitsig nie, maar daar is 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg van die strand af wat net 'n paar meter weg is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ferguson-straat 12, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2048131145b5187b27e6cc803fbb6c07fd6cf98c260f60e022f212ef8728c350c769e2f986f7d5534402c774c3ecc5ef08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 12 Ferguson Street Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.796824782904 18.459450602532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem