- 4 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Ferguson Street, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Small Bay Guest House is in die pragtige en luukse Blouberg, Kaapstad, (langs die bekende Blue Peter Hotel) en slegs meters van die strand af.
Die ligging is ideaal vir gaste wat strandlangs na verskeie restaurante, winkels en strandkroeë (Eden on the Bay) wil wandel.
Panoramiese uitsigte op Tafelberg, Robbeneiland en die Atlantiese Oseaan kan van die strand af geniet word.
Small Bay bied gerieflike en bekostigbare verblyf met 'n ontspanne, vriendelike en informele atmosfeer.
Hier kan gaste op vriendelike diens staatmaak en ’n rustige wegbreek geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie Standaardkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n waaier, verwarmer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n stoep met 'n tuin-uitsig en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die kamers bied nie 'n see-uitsig nie, maar daar is 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg van die strand af wat net 'n paar meter weg is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie Selfsorgkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n waaier, verwarmer en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n stoofplaat toegerus is.
Die kamer het ook 'n stoep met 'n tuin-uitsig en gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kamers bied nie 'n see-uitsig nie, maar daar is 'n pragtige uitsig oor die see en op Tafelberg van die strand af wat net 'n paar meter weg is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaardkamer
- Slegs verblyf
- Selfsorgkamer
- Selfsorg