Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Smarag Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Smarag Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in 1932 gebou is en op 'n werkende kleinhoewe in Buffeljagsrivier geleë is. Die kothuis is sentraal in Buffelsjagsrivier geleë, ongeveer 200 km tussen George en Kaapstad, naby gewilde trou-venues. Dis slegs 10 km vanaf Swellendam.

Dit is ideaal vir 'n vinnige besoek of langer verblyf vir diegene wat meer tyd in die Overberg wil deurbring. Dit het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer. Daar is ook 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met Egiptiese katoenlinne en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus sodat jy jou eie maaltye kan voorberei. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kothuis het WiFi en 'n TV, gaste is welkom om hul eie skootrekenaar saam te bring om TV te kyk. Die kothuis is omhein, het 'n tuintjie en bied veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Smarag Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Smarag Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Ligging

  • Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smarag Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porsie 10 van Bakkeley Plaats, Buffeljagsrivier, Swellendam, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe622e3205e22e90d3b00dffd9f6ac17a63c59ae3970e7cb02323a4d13118134021ec054ea5142de70454fc21eea35083625?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Portion 10 of Bakkeley Plaats Buffeljagsrivier 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043971 20.527277
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem