Smugglers' B&B
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sonkwas-weg 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Smugglers' B&B skuil in 'n stil hoekie en bied verblyf in die rustige dorpie Paternoster. Die B&B is net 50 m van die strand af geleë.
Die B&B het 2 verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers wat elegant versier is. Elke kamer het 'n unieke uitleg en beskik oor 'n en suite-badkamer en moderne geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. Smugglers' B&B het ongelukkig nie 'n see-uitsig nie.
'n Heerlike tweegang-ontbyt word in die groot oopplan-eetarea of buite in die tuin gedurende die somer bedien. 'n Eerlikheidskroeg met 'n versameling wyn en bier is beskikbaar.
Die gemeenskaplike sitarea het 'n kaggel en bordspeletjies. Gaste kan langs die swembad in die pragtige binnehof vol bougainvilleas, vetplante en potplante ontspan.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en geslotekringtelevisie-kameras monitor die buitekant van die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sue-Anne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sonkwas-weg 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Smugglers' B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sonkwas-weg 50, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom