LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Snuggle Inn | LekkeSlaap
+27

Snuggle Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Streeps Swael-singel 9, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 209 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Snuggle Inn is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 8 (slegs 6 volwassenes) in Vyf Brakke Fonteinen.

Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Twee van die kamers is op die eerste verdieping. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die ander 'n enkelbed. Die slaapkamers op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed in die 1 en 'n tripel-stapelbed in die ander.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met satelliet-kanale het.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad.

Mosselbaai het verskeie doendinge soos visvang, branderplankry, sonsondergang-vaarte, voetslaan, valskermspring en sandplankry. Gaste kan die Garden Route Casino, Cape St Blaise Lighthouse, Bartholomeu Dias Skeepswrakmusuem of die Langeberg Mall besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Snuggle Inn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Streeps Swael-singel 9, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 209
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 209
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Streeps Swael-singel 9, Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdL0gjuaaIAiIf5D8q5aBQswEx1bGn1MoCmrTvb5VvVNnDrs75w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 209  per nag (plek vir 6) 9 Streeps Swael Crescent Vyf Brakke Fonteinen 6505 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -34.155710131807 22.092733383178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!