Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soetdoring Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 72 resensies vir Soetdoring Selfsorg
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dylan T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and relaxing.

It was one of the best stays I have had in a long time. The venue is very well equipped, you are not that far from town, and the tranquility is awesome. Just a perfect place to relax and unwind. Will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi huisje gelegen in een prachtige omgeving.

Mooi huisje, het benodigde is aanwezig. Vooral de ligging aan het water met talloze watervogels is erg mooi. Het huisje is niet geïsoleerd, waardoor het voor een verblijf met koud weer minder geschikt is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons

Soetdoring Selfsorg
Christie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Ongelukkig nie die eienaars ontmoet nie. Sleutel was in deur gelos. Ook nie geweet waar om sleutel in te gee nie. Sommer weer in deur gelos toe ons loop. Maar oulike plekkie behoort baie mooi te wees wanneer dam vol is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons, Christie Van Wiellingh.

Soetdoring Selfsorg
Frikkie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V
Gesin met klein kinders

Perfekte wegbreek vir gesin.

Het baie lekker gebly en gerus, veral die roei geniet en die rustigheid van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die kuier, Frikkie.

Soetdoring Selfsorg
Aldo O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Aldo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gereiwe is baie basies vir selfsorg, dalk gerieflik vir 1 nag verblyf.

Effe teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie, Aldo, vir die kuier by ons en vir die resensie. Ons sal opvolg om te verseker dat ons volgende keer 5 sterre van jou ontvang

Soetdoring Selfsorg
Estelle A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke.

Dit was heerlik. Het lekker gaan stap en mooi fotos geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die lekker kuier by ons

Soetdoring Selfsorg
Christina V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great peaceful cabin stay!

Very nice cabin, beautiful view and total peace. The room was clean and neat, had towels and nice bedding as well as a much needed mosquito net! Overall totally worth the stay. The farm has a nice restaurant on site as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the visit and review

Soetdoring Selfsorg
Anthea A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Beautiful scenery. Close to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the visit

Soetdoring Selfsorg
Melanie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M
Gesin met tieners

Close to the main road, tranquil setting, comfortable cabin.

Soetdoring is close to the main road, in a tranquil setting next to the dam, a very comfortable cabin to overnight in. It would be nice to be able to walk around the dam. We tried, but it was very overgrown. All in all, a lovely spot to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the review, Melanie Mcintyre.

Soetdoring Selfsorg
Sharon P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very good except for the things mentioned.

The stay was excellent. However, the place needs to be checked for cleanliness before guests arrive. The last cleaning was on 13 November according to the cleanliness chart. The towels also need to be replaced as they are really worn out. The ceiling fans have spider webs and could not be removed as they are too high. This can be resolved as the place has air conditioning. Also, there were too many switches that were not working, and maybe they can be marked to illustrate which switch is which.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the comments, we appreciate all feedback.

Soetdoring Selfsorg
Mikha'eel H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mikha'eel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing, nice hot summer weather.

Nice and quiet environment with epic views. The hosts are very accommodating and always helpful. We could check out at 12 instead of 10h30.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the visit and review, Mikha'eel.

Soetdoring Selfsorg
Francesca L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige plekkie, met die mooiste natuurskoon.

Dit was heerlik, ons het dit vreeslik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die fantasiese terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien!

Soetdoring Selfsorg
Madalene L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L
Saam met vriende

Weer myself gevind.

Dit was heerlik rustig. Die kano was heerlik om op die dam te roei, lekker pret. Lekker naby dorp, maar net gerus, niks nodig gehad nie. Puik diens vir my vriendin wat in chalet langsaan alleen gebly het en waarvoor hulle 'n ekstra myl gestap het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Goeiedag Madelene Dit was 'n groot plesier om na jou vriendin ook om te sien.
En ek is bitter bly julle het die kuier geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Soetdoring Selfsorg
Mona B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Amazing country feeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons en die 5-ster review.
Kom kuier gerus gou weer!

Groete

Soetdoring Selfsorg
Jeanette E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike verblyf gehad.

Dit was lekker om die binnebraai te gebruik. Die dam maak die plek so rustig, veral na die baie reën. Ons sal volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Goeiedag Jeanette . Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Ons is bly julle het julle kuier geniet en sien uit na julle volgende kuier

Soetdoring Selfsorg
Kirsten S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice cabin, birds galore.

We had a very pleasant stay. There was an abundance of birdlife surrounding the cabin. It even got a bit noisy at night with all the frogs and nightlife, but it was still enjoyable. We did encounter some difficulty with the hot plates as the dials were not functioning properly, but overall the cabin was well-equipped with a comfortable bed and mosquito nets, ensuring a peaceful night's sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the review and visiting our farm.

Soetdoring Selfsorg
Aj H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Dit was baie lekker gewees en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die 5 sterre.

Soetdoring Selfsorg
Elsabe M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker eenkant, uit die dorp se gewoel.

Pragtige dam met ontelbare hoeveelheid watervoëls. Uitstekende plek om net te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle kon rus. Kom besoek ons gerus weer

Soetdoring Selfsorg
Magda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met vriende

Uniek

Goed toegeruste huisies geskik vir enige weer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien

Soetdoring Selfsorg
Christopher C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Very relaxing stay. Worth the drive out of Cape Town for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dear Christopher. Thank you for the great review! We look forward to welcoming you back!

Soetdoring Selfsorg
Nicole L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L
Gesin met klein kinders

Spectacular location and relaxing stay.

We loved our little cabin - Plover - the indoor fireplace kept us cosy and the king-size bed was super comfortable with amazing linen. The view from the deck over the dam was spectacular - both in the mornings and evenings. Staff were super helpful and attentive. We will most definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim I - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim I
Gesin met tieners

Fantasties, uitrustend met mooiste sonsopkoms.

Ons het net vir 'n naweek in die "Fish Eagle" eenheid gebly en dit was ongelooflik. Die sonopkoms was asemrowend. Die plek was netjies, volledig ingerig en baie skoon. Ons het heerlik binne kaggel/vuur gemaak (dit het wel bietjie gerook, so kry maar droë hout as jy kan) tydens loadshedding en wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die kuier by ons op die plaas.
Dankie ook vir die resensie.
Ons sien uit na julle volgende kuier by ons.

Groete uit die Klein karoo.

kristy

Soetdoring Selfsorg
Henda M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda M
Gesin met klein kinders

Rustig en ontspannend.

Rustige aand langs die dam. Pragtige natuur en sal volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Henda. Ons sien julle hopelik gou weer.

Soetdoring Selfsorg
Danie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig en ontspanne.

Alles bakgat, aanwysings soos per kaart kan verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Danie. Sal dit waardeer as jy vir ons aanbevelings kan deurstuur hoe ons die kaart kan verbeter.

Soetdoring Selfsorg
Stephanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en netjies. Pragtige, groot stoep en mooi uitsig.

Heerlike groot kaggel, maar vreeslik gerook in die vertrek. Net 2 koffiebekers, verder baie gemaklik. Luukse linne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons, Stephanie.

Soetdoring Selfsorg
Lynn P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and relaxing. Loved the view on the little dam.

Beautiful, clean, nice walking and bird watching.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the niche review, Linette. I hope to see you again soon.

Soetdoring Selfsorg
Cornel W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en mooi omgewing.

Mooi omgewing en baie rustig langs die dam. Baie om te sien/doen in Oudsthoorn wat nie ver is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Mooi resensie, dankie Cornel.

Soetdoring Selfsorg
Daan J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker akkommodasie.

Roete op GPS aanvanklik verwarrend. Sit Soetdoring-bord op langs teerpad. Andersins tops.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Goeiedag Daan.
Ons vra om verskoning oor die GPS, maar dit is hoekom ons vooraf die kaart stuur met aanwysings.
Ongelukkig werk GPS koördinate nie op die plaas nie, aangesien die paaie en hekke oop en toegemaak word vir boerdery bedrywighede

Ons hoop om julle gou weer te sien!

Soetdoring Selfsorg
Tersia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tersia V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly, eenheid was netjies en vir 'n kort kuiertjie het dit alles wat nodig is.

Ons het baie lekker gebly, maar die eenheid was nie 100% skoon nie. Ek dink daar was lanklaas iemand daar, want dit was effe stowwerig en die glase was duidelik lanklaas gewas. Die warmwaterkraan by die kombuiswasbak werk nie, dus moes ek water in die badkamer tap om skottelgoed te was. Daar is ook nie 'n droograk by die kombuiswasbak nie, so skottelgoed moes plat lê. Ek dink vir die prys wat hulle vra, kan hulle darem regtig seker maak die krane werk almal, daar is 'n droograk en die plekkie word afgestof voor die nuwe gaste inklok. En die een gordynreling het aanhou uitval. So, daar is klein bietjie werk nodig.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Goeiedag Tersia
Dankie vir jou eerlike terugvoering
Ons sal verseker aandag gee aan dit

Soetdoring Selfsorg
Christiaan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H
Gesin met klein kinders

Lieflike plek om by oor te bly.

Ons het dit baie geniet om daar oor te bly. Lekker om net buite die dorp te kon wees, sal vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die kuier by ons, Christiaan.
Ons is bly julle het lekker gekuier.

Soetdoring Selfsorg
Maxine G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

It's a good spot for those who want to get away from the city life and noise, it's really a breath of fresh air, will recommend it to anyone going on vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the visit and review.

Soetdoring Selfsorg
Abigail D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay as it was very remote and peace and quiet as expected.

We intend of coming back again with friends for another getaway holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you Abigail, it will be lovely to have you back.

Soetdoring Selfsorg
Francois V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese fasiliteit.

Pragtig, skoon. Alles werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Fantastiese Resensie. Dankie vir die kuier by ons op die plaas.

Soetdoring Selfsorg
Danie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en mooi.

Die woon eenhede is skoon en perfek geleë langs die dam. Ons het die absolute rustigheid en pragtige ligging waardeer en geniet. Jy kan van die wêreld vergeet as jy daar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die kuier en die mooi resensie.

Soetdoring Selfsorg
David R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig by plaasdam.

Mooi houthuis langs die dam met baie waterlewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons.

Soetdoring Selfsorg
Bernice M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth every penny.

We enjoyed our stay very much, and feel that you definitely get value for your money. It's peaceful & beautiful. Unfortunately the one electric blanket was broken when we tried to use it as it was very cold, but other than that we enjoyed our stay very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maré-elize D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maré-elize D
Gesin met klein kinders

Fantastiese naweek gehad.

Ons het geslaap op 'n heerlike bed, baie mooi uitsig en binnebraai is fantasties vir die winterweer. Dankie, ons het heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne H
Saam met vriende

Absolutely stunning venue, lovely clean warm and plush bed, and great staff.

We will definitely be back to visit again. What a beautiful little gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie Lynne, vir die kuier en die resensie.

Soetdoring Selfsorg
Anzelle D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Did not want to leave.

Amazing, clean and amazing service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you Anzelle, for the visit and review.
Kristy

Soetdoring Selfsorg
Stefan B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, netheid kort aandag.

Die eenheid het netjiese, skoon beddegoed en vloere gehad. Ongelukkig is die eenheid nie verder baie skoon nie. Die eetgerei, ligte, dakwaaiers, gordyne was erg stowwerig, spinnerakke orals (op die dakwaaiers, venster rame, ens). Die rusbank is ook nie meer na wense skoon nie, ons moes ons eie groot kombers oor dit gooi om dit meer leefbaar te maak. WiFi was vir 'n volle dag buite werking gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Stefan, Ons vra nederig omverskoning. Ons sal verseker opvolg met beide die skoonmakers en die persoon wat die huisie gaan kyk het oor hoekom dit nie ordentlik skoongemaak is nie. Stof en spinnerakke is 'n groot probleem op die plaas en hulle weet daar moet ekstra aandag gegee word daaraan.
Dit is nie aanvaarbaar nie.

Soetdoring Selfsorg
Darryl S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So close to the town, yet feels so far!

A lovely rustic experience! Beautiful surrounds and a very comfy large bed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the visit and for taking the time to write your review.

Soetdoring Selfsorg
Margit M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margit M
Besigheidsreis

Beautiful peace!

Ideal break away, beautiful surroundings. 5 minutes from the town. Very well equipped and everything chosen with care. Will definitely recommend this - especially for a family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the great review.

Soetdoring Selfsorg
Craig B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Craig B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pathetic.

Very bad experience. Also the owners do not seem to handle complaints very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet with beauty everywhere.

We had thee most amazing time and will definitely be going back for a visit. Management and staff are professional and do an excellent job of making this a lovely little getaway place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raquel I - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Had an amazing time at Soetdoring, it is beautiful and well worth it. Had all the amenities we needed, including much needed aircon. Was so relaxing sitting on the deck watching the bird life around the dam. Will definitely recommend and if we are in the area again and will definitely be staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Glad you enjoyed your stay. You are always welcome back!

Soetdoring Selfsorg
Patrycja O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrycja O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and very relaxing.

It is a beautiful place, in a unique location. Very chilled surrounded by amazing views and an abundance of bird life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay en beautiful views.

The atmosphere and the surrounding was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die kuier by ons en die mooi gradering.

Soetdoring Selfsorg
Etienne V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, onvoldoende akkommodasie.

Die natuurskoon en voëllewe is wonderlik. Die akkommodasie is swak beplan met ondeurdagte dekor en binne-uitleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly, pragtige huis toegerus met alles wat jy nodig het. Wonderlike stoep om die sonopkoms en -ondergang dop te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Louis.

Soetdoring Selfsorg
Riaan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Gesin met klein kinders

Lovely place, we enjoyed our stay. The local restaurant, De Zeekoe, makes very nice pizza, it is a must and they deliver to your door. Highly recommended, see you next year!

Bring your MTB, sunscreen, enjoy the farm trails and the swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Riaan.
Ek is bly julle het lekker gekuier by ons.

Soetdoring Selfsorg
Bridget E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bridget E
Gesin met klein kinders

Expensive for what you get.

The cottage kitchens were not well equipped, our toilet stopped filling with water, the other cottage toilets made a big noise every time it flushed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denzil K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil K
Gesin met klein kinders

Snoesige houthuisie met genoeg op en om die plaas.

Soetdoring se kliëntediens is seepglad, die houthuisies het die pragtigste uitsig en is fantasties ingerig vir 'n gesin met jonger kinders. Die dam is oop, daar is 'n stap/drafroete op die plaas en verskriklik baie om te doen in die omgewing. Ons gaan bly weer daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die kuier by ons.

Soetdoring Selfsorg
Suzanne H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne H
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly met n pragtige view oor die dam. Ons kon gaan stap op die plaas met die kinders.

Huisie is klein maar dit het als wat jy nodig het. Daar is 'n kaggel/braaiplek binne, maar die huisie raak steeds baie koud in die winter. Gelukkig was daar elektriese komberse op die beddens vir die koue nagte. Sou aanbeveel dat hulle 'n ekstra verwarmertjie verskaf vir die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die resensie en die kuier Suzanne.

Soetdoring Selfsorg
Kai H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kai H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, scenic.

We were blown away by the beautiful wood cabins overlooking the dam - the birdlife was really impressive, and we could see the gorgeous snow-topped Swartberge in the distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you for the visit.
We look forward to your next stay with us.
Kind regards

Soetdoring Selfsorg
Chantel F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel F
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi, hemel op aarde stukkie plek met die mooiste rustigste atmosfeer.

Ek sal beslis hierdie akkommodasie aanbeveel. Ons sal beslis weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie vir die kuier Chantel.

Soetdoring Selfsorg
Francois V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en mooi.

Alles was perfek en goed georganiseer. Terugvoering en diens was stiptelik en altyd betyds. Ons sal vir seker weer by Soetdoring gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die kuier en terugvoering.

Soetdoring Selfsorg
Franschoa F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franschoa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig in die hout cabins langs die dam.

Ons het 'n baie rustige program gehad. Skemer was lekker met die braaivuur en die ganse en eende op die dam, Lekker geroei en ook baie lekker pizza geëet by die Zeekoe plaas se restuarant. Ons program het die Swartberge pas en besoeke aan nabygelëe skouvolstruisplase ingesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die kueir en die mooi review.
kom kuier gerus weer by ons!!
Groete
Kristy

Soetdoring Selfsorg
Alicia B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia B
Gesin met klein kinders

Fantastic

A real gem! Will definitely be back and recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Thank you so much.

Soetdoring Selfsorg
Marko V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marko V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay, beautiful and peaceful setting.

Thoroughly enjoyed our stay at Soetdoring. Incredible sunsets from the patio. Only thing is that we didn't have a full set of drinking glasses, which have probably been broken in the past and not replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review :-)
So bly julle het lekker by ons gekuier!!

Soetdoring Selfsorg
Berto W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berto W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustigheid, 'n uitsig om van te droom en 'n huisie wat ons verwagtinge oorskry het!

Ons het (ongelukkig) net een aand oorgebly en noudat ons van hierdie pragtige plek uitgevind het, gaan ons beslis teruggaan vir langer! Ons was baie beïndruk met die kliphuisie waar ons gebly het - lekker snoesige beddegoed en alles in die kombuis wat mens nodig het. Die braai op die stoep (met genoeg hout - baie dankie), was die ideale kuierplek tot laat in die aand. Dankie dat ons op die plaas kon kuier en dat dit soos huis gevoel het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Wooow so mooi review baie dankie en ons is bly julle het lekker gekuier.

Soetdoring Selfsorg
Arnold A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die mees fantastiese kuier ooit. Wens ek kon langer bly.

Ek beplan om weer by Soetdoring in te boek. Ek het die braaigeriewe geniet en my metgesel het die kamer geniet. Die plek is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet! Sien gou weer

Soetdoring Selfsorg
Chantell S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Baie netjies, skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die kuier.

Soetdoring Selfsorg
Tania C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania C

Superb units in a peaceful environment! Thoroughly enjoyed staying there.

Due to the on-going drought in the area, the dam in front of the units has almost dried up. I can just imagine how amazing it would be when the dam is full.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie dankie.

Soetdoring Selfsorg
Justin G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem.

If you're looking for a perfect and quiet break away from the hustle and bustle, Soetdoring is your place. So peaceful and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was beautiful and peaceful.

We really enjoyed our stay at Soetdoring. It was lovely and will definitely recommend Soetdoring to our family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

It was great to have you here!
Thank you for the lovely review

Soetdoring Selfsorg
Dirk W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf. Kort maar baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Baie mooi resensie dankie.

Soetdoring Selfsorg
Suretha B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suretha B
Saam met vriende

Minimalistic yet comfortable for a brief stayover.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Courtenay W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtenay W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulously spectacular!

The cabin is the right size, location is amazing and I cannot wait to book another trip to stay! Cabin has everything and more that you need. The only downside is all the spiders, but otherwise I don't have any complaints. Super happy to have come across Soetdoring Selfsorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luhanda W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luhanda W

Baie lekker, rustig

Mooi, goed toegerus, nie te ver uit die dorp nie, rustig, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved it!

It was fantastic and I'll definitely visit again in tbe near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Gesin met klein kinders

Rustige familietyd.

Ons kon hier heerlik bordspeletjies speel, lees, stap en afskakel. Dis so naby aan alles van Oudtshoorn, maar ver genoeg vir saligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soetdoring Selfsorg se terugvoer

Dankie Tania.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Soetdoring Selfsorg
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R328, Zeekoegat Plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb24abce22bdeb30b0cc746d019a89c8bc0f41bba7c5385cd5fa9bd07a327e42bb37cf4cc1bb33f159813a6adf638b5bc5cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 Off the R328 Zeekoegat Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.630345652924 22.155686306063