Opsomming van Resensie
Erna B - Mei 2022
Gemiddeld
Sal weer besoek.
Hanro G - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker en teleurstellend.
Lees meerJohan S - Apr 2022
Gemiddeld
Idillies!
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Dit maak ons Weskusharte warm om te hoor dat ons gaste die akkommodasie en tyd in Paternoster geniet het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Naomi
Mari K - Okt 2021
Gemiddeld
Heerlike kuier, vriendelike personeel en mooiste uitsig.
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die review en veral oor die personeel. Ek sal die boodskap vir hulle deurgee. Ons
is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het.
Ons glo ons sien julle gou-gou terug.
Ons sluit vanaf middel Mei tot min of meer einde Oktober vir bouwerk.
Julle sal baie verras wees indien julle daarna kom kuier.
Groete,
Naomi
Freda M - Okt 2021
Gemiddeld
Absoluut een vir die boeke - ligging is perfek en verblyf is top-klas!
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Ons is altyd baie dankbaar om te hoor dat gaste die huis geniet het.
Ons glo dat julle binnekort sal terugwees.
Min of meer November sal daar bo 'n ongelooflik, luukse eenheid wees met die pragtigste, wydste uitsig.
Ons sien uit daarna en glo julle sal gou weer kom kuier.
Groete,
Naomi
Tracey W - Okt 2021
Gemiddeld
I'm asthmatic and because of the mould in the bathroom blind and in the kitchen.
Isabel H - Sep 2021
Gemiddeld
Wat 'n ongelooflike oornagplek!
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Ons is ongelooflik bly dat ons die uitsig kan he wat nie toegebou kan word nie. Ons sien julle graag weer vir 'n kuiertjie. Hoop dis sommer gou.
Groete,
Naomi
Peet M - Sep 2021
Gemiddeld
Baie besonderse plek, net stortgeriewe was bietjie teleurstellend vir so goeie bestemming.
Jacobus V - Aug 2021
Gemiddeld
Dit was absoluut awesome! Soli Deo Gloria sien ons beslis weer!
Lees meerSoli deo Gloria se terugvoer
Dit is 'n riem onder ons harte om te hoor dat jy Soli Deo Gloria so goed beleef het. Ons het ons bes gedoen om dit vir julle 'n goeie ervaring te maak.
Ons sien uit na die volgende besoek.
Salomie D - Jun 2021
Gemiddeld
Ongelooflike fantastiese ervaring, sal beslis gou weer besoek.
Soli deo Gloria se terugvoer
Salomie,
Baie dankie vir die kommentaar. Ons is so bly dat jul dit so goed beleef het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Bly gesond en geniet die week.
Naomi
Martin N - Mrt 2021
Gemiddeld
Pragtige, klein en volledig toegeruste vakansiehuisie op die see.
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige opmerkings rakende Soli Deo Gloria Eenheid 2. Ons is baie bly dat jul die tydjie geniet het.
Ons sien baie uit na julle terugkeer. Indien julle in 'n groter plekke wil bly, kan julle gerus eenheid 1 bespreek. Kyk ook gerus na Nieuview.
Groete,
Naomi
Linda D - Mrt 2021
Gemiddeld
Goeie verblyf.
Nida B - Jan 2021
Gemiddeld
Absoluut hemelse week van "sheer bliss"! Awesome!
Erica B - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlik met 'n wonderlike uitsig.
Lees meerDewet B - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige woonstel op die strand.
Amanda B - Sep 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Laetitia D - Aug 2020
Gemiddeld
Relaxing scenic stay.
Gaironesa D - Aug 2020
Gemiddeld
The perfect place for a couples getaway.
Karen F - Mrt 2020
Gemiddeld
We went to Cape Town for an anniversary break and fell in love with Paternoster.
Morne A - Mrt 2020
Gemiddeld
Gerieflik en ruim.
Roanne V - Jan 2020
Gemiddeld
If you love a 100% sea view then this is the place for you!
Soli deo Gloria se terugvoer
Thank you for the time taken to write this wonderful review. We are so priviledged to be right on the beach with this amazing sea view.
We will have a look at the outside cushions and microwave.
We are looking accommodating you again in the near future.
Kind regards,
Naomi
Willem D - Sep 2019
Gemiddeld
Pragtige uitsig en omgewing.
Georgette V - Jul 2019
Gemiddeld
Love die plek.
Ezra R - Jun 2019
Gemiddeld
Fantasties ligging en plek om te herlaai.
Lizane V - Mrt 2019
Gemiddeld
Asemrowende uitsig, ons beveel dit vir almal aan!
Gregory S - Mrt 2019
Gemiddeld
The unit was well set up, clean and staff was friendly.
Soli deo Gloria se terugvoer
Good Day Mr. Snow,
We are so glad to hear that you enjoyed your stay in Paternoster with us and we thank you for taking the time to write a review and for your kind words, we look forward to welcoming you back to the property on your next stay!
Best Regards,
Cheron De Andrade
Guest Experience Manager.
Dirk L - Okt 2018
Gemiddeld
Perfekte ligging en eenheid.
Soli deo Gloria se terugvoer
Beste Dirk,
Baie dankie vir die resensie.
Ons is baie bly dat julle die eenheid mooi asook luuks gevind het. Dit is darem 'n pragtige uitsig op die see en strand. Pragtige sonsondergange ook.
Ons sien daarna uit dat julle weer in Soli Deo Gloria sal kom bly.
Groete,
Ben, Naomi, Timothy, Sharon en Buli
Santa D - Sep 2018
Gemiddeld
Pragtig, sielerus, ons gaan definitief weer.
Soli deo Gloria se terugvoer
Beste Santa,
Baie dankie vir die resensie. Ons is trots daarop dat ons amptelik aangewys is as die beste rolstoelakkommodasie in SA is vanaf 2014-2017 (2018 moet nog aangewys word). Ons is ook weer aangewys as die beste in die Weskaap vir 2018. Dat julle ons werklik rolstoelvriendelik vind, is vir ons verblydend.
Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.
Groete,
Ben, Naomi en die span
Michelle V - Aug 2018
Gemiddeld
Ontspannend.
Lees meerSimone V - Jul 2018
Gemiddeld
Die verblyf was awesome, sal definitief weer gaan, dis regtig waarde vir jou geld. 100% rolstoelvriendelik.
Lees meerCecile B - Jul 2018
Gemiddeld
Ongelooflik, gaan beslis weer gaan.
Mariana V - Apr 2018
Gemiddeld
Lieflike plek, netjies en skoon.
Ellen M - Mrt 2018
Gemiddeld
Awesome!
Deon S - Aug 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Lees meerSoli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om dit te voltooi. Dit is altyd vir ons 'n voorreg indien gaste hulle terugvoering gee sodat ons kan weet waar verbeterings nodig is. Ons sal graag aan die skoonmakers julle dank oordra. Ons hoop om julle baie gou weer in Soli Deo Gloria te kan ontvang.
Ben, Naomi en die span.
Hester D - Aug 2017
Gemiddeld
Dit was verfrissend, skoon, netjiese verblyf op die strand, als wat ek nodig het om my siel te laat rus.
Lees meerSoli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly dat julle Soli Deo Gloria geniet het en dat die pragtige verblyf bygedra het tot 'n heerlike rustydjie. Ons sal die waardering oordra aan die personeel.
Ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Maritha V - Jun 2017
Gemiddeld
Pragtige view! Lekker 'cosy' huisie!
Soli deo Gloria se terugvoer
Ons is baie bly dat julle die tydjie in Soli Deo Gloria geniet het. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Angelique T - Apr 2017
Gemiddeld
Amazing.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Amazing.
Absolutely amazing accommodation, well worth every cent.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Soli deo Gloria se terugvoer
Thanks for the great review. Our purpose is to provide quality accommodation! We are very glad to hear that we actually achieved it. We are looking forward accommodating you again in near future.
Watch our winter specials!
Laguerenne V - Mrt 2017
Gemiddeld
Gemalike verblyf op die strand.
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die review. Dit was heerlik om julle te ontmoet en sien baie daarna uit om julle weer te ontvang hier volgende jaar. Mag die jaar verder vir julle wonderlik wees.
Groete,
Ben en Naomi
Yolandé T - Okt 2016
Gemiddeld
Heerlike wegbreekweek!
Lees meerSoli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle die tyd daar geniet het en die pragtige uitsig ook. Dankie vir die aanbevelings gemaak. Ons sien uit na die volgende keer wat julle kom kuier.
Jacques P - Aug 2016
Gemiddeld
Baie mooi uitsig.
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige review. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en te huisves. Ons is regtig baie bly dat julle die tyd geniet het en dat die span goeie diens gegee het. Ons sien baie daarna uit om julle gou weer te huisves.
Groete,
Ben, Naomi en die span.
Albertus S - Jul 2016
Gemiddeld
Fantastiese verblyf op die see!
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die review. Ons is baie bly dat julle die see-uitsig en die huis geniet het. Ons is jammer dat ons julle nie self kon ontvang en ontmoet nie, aangesien ons 'n bietjie met vakansie was. Ons sien uit na 'n volgende besoek en vertrou dat ons julle dan sal ontmoet en self ontvang.
Ben en Naomi
Elretha L - Jun 2016
Gemiddeld
Absoluut heerlik! Ek sal weer gaan!
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly indien ons gaste hul rustydjie in Soli Deo Gloria positief beleef het. Baie jammer oor die ander gaste, ons probeer altyd gaste inlig aangaande respek vir ander mense. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Natasja L - Mrt 2016
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekker en fantastiese uitsig. Het dit baie geniet en lekker uitgerus.
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die review. Ons is baie bly dat julle die tydjie in Soli Deo Gloria so geniet het. Ons sien uit na die volgende kuiertjie! Wintertyd is groot afslagtyd!
Jeanette P - Sep 2015
Gemiddeld
Perfekte wegbreekplek!
Soli deo Gloria se terugvoer
Ai baie dankie vir die review! Jul moet nou in die winter kom kuier - daar is groot spesiale aanbiedinge aan.
Gerhard B - Jul 2015
Gemiddeld
Beste uitsig!
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die review wat julle geskryf het. Ons is baie bly dat Soli Deo Gloria bygedra het tot die pragtige prentjie en heerlike rustydjie in Paternoster.
Shaun F - Jun 2015
Gemiddeld
Puik, puik, puik!
Soli deo Gloria se terugvoer
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n review te skryf. Ons is vreeslik bly dat julle Soli Deo Gloria so goed beleef het en dat julle dit so sterk aanbeveel. Ons sien uit na julle volgende kuier.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoonerklipstraat 12, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18