Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Solomon's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckittstraat 3F, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R665 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Solomon's bied bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se perseel in Yzerfontein. Die bekoorlike kusdorpie is bekend vir pragtige strande, seisoenale veldblomme, uitstekende visvanggeleenthede en 'n prentjiemooi omgewing.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea en kombuisie. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en eetgerei en breekware vir 2 gaste toegerus. Die eenheid het ook 'n etenstafel met 2 stoele, genoeg hangspasie, gratis WiFi, linne, handdoeke en sekere toiletware. Daar is ook 'n buitebraai-area met sitplek. Parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar.

Die plaaslike omgewing bied talle stap- en drafroetes sowel as perdryritte op die strand, visvanguitstappies en wynproe. Dit is ideaal vir gaste wat buitelug-aktiwiteite geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Solomon's sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Solomon's
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 331

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Duckittstraat 3F, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Solomon's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R665
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duckittstraat 3F, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70bfa7c4e27c9df242cbfad9f05f5e4c38aef85a10901ce83866a1eabe2dcadb95679c39d2b3bbb95a0a3d7af54375951f31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 3 F Duckitt Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3479842 18.1620002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem