Somerset Villa Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Somerset Villa Gastehuis in Somerset-Wes. Privaatheid is die belangrikste luuksheid by dié gastehuis. Hierdie 4200 m² eiendom is een van die oorspronklike geboue in die Somerset-Wes area, met die hoofhuis, Casa Sereno, wat in 1923 gebou is. Dié rustige oase is strategies weggesteek van die publieke oog en bied slegs 9 kamers vir die oordeelkundige gas wat gemak en uitstaande gasvryheid waardeer.

Ons is 'n oase van rus en vrede. Pragtige opknapping aan die oorspronklike herehuis het verseker dat die oorspronklike, koloniale Kaap-Hollandse styl nie verlore gaan nie. Die swembad is in 'n welige tuin geleë en bied 'n rustige ligging vir 'n lieflike vakansie in die hartjie van die Kaapse Wynlande.

Ons geriewe sluit in: 'n wasgoeddiens, gratis parkeerplek, tuin, terras, buitelugswembad, gratis WiFi, ontbytkamer, toerisme-lessenaar, braaigeriewe, swembadstoele, badhanddoeke, stoorkamer vir gholftoerusting, 'n leefarea en ons is troeteldiervriendelik (met vooraf reëling).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Somerset Villa Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za