Stellenbosch Sentraal Akkommodasie by Sonsig | LekkeSlaap
+11

Sonsig

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonsig, Weidenhoffstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Hier digby Dorpstraat sal jy 'n gemaklike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers aantref om aan al jou behoeftes te voorsien. Dit bied slaapplek vir 4 gaste.

Sonsig is op die tweede vloer geleë en dit bied ongelooflike uitsigte op die berge wat Stellenbosch omring. Die woonstel beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, stoof en 'n yskas. Verder is daar 'n volledige badkamer, 'n sitkamer met DStv en 'n balkon. Daar is 'n draagbare lugversorger wat op warm dae gehuur kan word. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe op die grondvloer. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar op die perseel.

Sonsig is stapafstand vanaf die middedorp. Die woonstelgebou is oorkant die Protea Hotel en Spa waar jy vir 'n heerlike ontbyt, middag- of aandete kan aansit of 'n heerlike spa-behandeling kan ontvang.

Slaapplek

’n Bespreking by Sonsig sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Sonsig
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sonsig, Weidenhoffstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonsig het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonsig, Weidenhoffstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0YTZkZGEzLTlkMDctNDRiOC1hNzE0LWIxMmNmMmI0MzRkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 4 persone) 35 5 1 5 Sonsig Weidenhoff Street 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.939775204256 18.850611382534
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za