Sonvanger
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 199
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nanette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Ligging is uitstekend.
Erik P - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Rizelda W - Des 2023
Algehele gradering
Mooi plek en gerieflik.
Mari V - Jul 2023
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref. Skoon, netjies, volledig toegerus, reg by die strand. Pooltafel was 'n bonus. Ons gaan beslis weer by Sonvanger oorbly. Dankie aan Marlene vir haar vriendlikheid en behulpsaamheid.
Cassie S - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en rustig.
Lona P - Jan 2023
Algehele gradering
Sonvanger inderdaad, mooiste mooi sonsondergang.
Paul M - Des 2022
Algehele gradering
A really good stay.
Neil O - Okt 2022
Algehele gradering
Besonders lekker en baie rustig.
Erika H - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was 'n hemelse kuier.
Grant N - Des 2021
Algehele gradering
Dit was besonders.
Bok V - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Cecil N - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om lekker uit te span met die mooiste seaview.
Kevin W - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker ontspannende naweek as familie met ons kleinkind.
Chantel T - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties! Die huis is so mooi en ruim en het alles wat mens benodig.
Denise V - Feb 2021
Algehele gradering
Ons verblyf by Sonvanger was sowaar die moeite werd, ek en my gesin sal vir seker weer vir Sonvanger kies.
Karen L - Jan 2021
Algehele gradering
Ideaal geleë met 'n pragtige uitsig
Sonvanger se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Karen. Waardeer. Ek is bly as jul tyd hier geniet het en lekker gerus het. Kom kuier weer. Groete Marlene
Jacques C - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi uitsig, met die see op jou voorstoep.
Sonvanger se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete Marlene
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 62, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap