Sossusvlei Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 102 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D826/C27, Sesriem, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 646 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sossusvlei Lodge is by die ingangshek na die Namib Naukluft Park geleë en bied direkte toegang tot die hoë rooi sandduine, die bekende Sossusvleipanne, die swart, versteende bome van die Dooievlei en die Sesriempoort se merkwaardige dieptes.
Daar is 6 Standaard-gesinseenhede, 44 Superieure Eenhede en 'n Junior-suite wat gebou is om met die omgewing saam te smelt. Elke eenheid het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n stoep met 'n uitsig oor die ongelooflike woestynlandskap en die wild wat dit deurkruis.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, kroeg, skemerkelkiedek, biertuin en 'n stoep in, waar gaste in die buitelug maaltye, bekroonde wyne en pragtige uitsigte oor die watergat onder spreiligte kan geniet.
Die Sossusvlei Lodge Adventure Centre bied 'n hele rits aktiwiteite, soos begeleide uitstappies, skemerkelkietoere, natuurritte met vierwielpypkarre, warmlugballonvlugte en vlugte om die natuurskoon te bewonder.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Taleni Africa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 100
Jaar gelys 6
Ligging
- Langs die D826/C27, Sesriem, 0000, Hardap
- Gaste dink Sossusvlei Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 102 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D826/C27, Sesriem, 0000, Hardap
- Alle ouderdomme is welkom