Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Soutbos

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Yvette & Kobus Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 120

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Soutbos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Etienne J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne J
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek en beste ligging in Jacobsbaai.

Wonderlike plek en beste ligging in Jacobsbaai. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Kan nie wag om weer soontoe te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutbos se terugvoer

Dankie Etienne, vir jul kuier. Dit was net 'n voorreg om julle te kon huisves en te ontmoet. Ons sien dan hopelik weer. Groetnis Yvette en Kobus.

Soutbos
Elnette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnette V

Absoluut salig.

Ek en my seun het heerlik gekuier. Die see uitsig is so mooi en 'n klipgooi van die strand. Die eenheid is splinternuut, keurig ingerig met 'n oog vir afronding. Klein maar oorgenoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutbos se terugvoer

Dankie, Elnette.
Dit was net 'n voorreg om julle te kon huisves vir die aand.
Dankie vir die kuier.

Soutbos
Madeleine H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf. Rustig en die mooiste uitsig van die see.

Ons het heerlik gebly by Soutbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Soutbos se terugvoer

Hello Madeleine
Baie dankie vir jul kommentaar. Baie bly julle kon bietjie rus.
Jammer ek was nie self daar om julle te ontmoet nie, maar hopelik ontmoet ons mekaar as julle weer kom kuier.
Groetnis
Yvette

Soutbos
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA336fbe1374ab12200f2224d96e67a9d37ea0ac36e8ea67878adde659198331275ed0c2131a2ac1901a285bd4a7aba419965c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.963664374927 17.884788059013
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem