Soutbos
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Soutbos is by die waterfront van Weskusplek in Jacobsbaai geleë en spog met 'n wonderlike see-uitsig en ontspannende verblyf. Die huis kan as 'n geheel bespreek word of die eenhede kan apart vir gesinne, paartjies of groepe vriende bespreek word.
Soutbos beskik oor 3 eenhede met privaat ingange en slaapplek vir tussen 2 en 6 gaste. Elke eenheid is uniek en beskik oor 'n slaaparea, sitarea, eetarea en 'n kombuisie. Die eehede het gemaklike beddens, rusbanke en en suite-badkamers met storte of baddens.
Buite is daar privaat stoepe waar gaste die kus-atmosfeer kan geniet terwyl hulle die pragtige uitsig oor die see bewonder. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Soutbos bied maklike toegang tot 'n rits aktiwiteite. Gaste kan op die strand gaan stap, voëlkyk of die omliggende natuurlandskappe verken. Of jy nou op soek is na ontspanning of avontuur, Soutbos beloof onvergeetlike verblyf in die skoonheid van Jacobsbaai.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Yvette & Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 120
Jaar gelys 10
Ligging
- Weskusplek, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Soutbos het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jacobsbaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Weskusplek, Jacobsbaai, 7395, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom