South Point Self Catering and B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Geen troeteldiere word toegelaat nie en rook in die eenhede is verbode. Indien hierdie 2 reëls nie nagekom word nie, sal 'n fooi van R1500 gehef word.
Besoekers wat nie betaal het nie, word nie op die perseel toegelaat nie.
Geen draagbare braaigeriewe word toegelaat nie. Braai asb. in die area wat aangewys word vir jou eenheid.
Geen kinders onder 12 jaar nie.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na South Point Self Catering And B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za