Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Point Self Guest Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 81 resensies vir South Point Self Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Riekie T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie T
Enkelreisiger

Heerlike ruskans.

Ek het heerlik gekuier. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal verseker weer by haar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie baie dankie Riekie. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete,
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Lorraine N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein woonstel met alles wat 'n mens benodig.

Woonstel het 'n verwarmer gehad wat baie handig te pas gekom het, baie dankie. Groot yskas wat baie goed is vir 'n selfsorg-eenheid. Kombuis is goed toegerus. Baie netjies en skoon, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Lorraine.
Ons hoop julle besoek weer.
Groete Hilary

South Point Self Guest Lodge
Chantel E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel E
Gesin met tieners

Pragtig gemeubileerde 1ste vloer woonstel met pragtige see uitsig.

Vriendelike ontvangs en personeel. Netjiese ruim 1ste vloer woonstel. Sal graag weer tuis gaan by South Point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thanks Chantel.

South Point Self Guest Lodge
Diandra O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed.

Even though it was a short stay, the owners made us feel welcome and the stay was relaxing. Awesome service. Definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thank you Diandra. We hope you will visit again.
Regards
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Sandra H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H
Saam met vriende

Fantasties.

Hilary het aan als gedink om verblyf gerieflik te maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hello Sandra.
Baie baie dankie vir jou 5 sterre vir ons verblyf.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Pieter B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Die eenheid was baie netjies, silwerskoon en goed toegerus met alles wat mens kan benodig. Ons het die privaat braai-area geniet. Stapafstand vanaf die see. Ons kan South Point Self Catering beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Pieter. Hoop om jou weer te sien!

South Point Self Guest Lodge
Annerine R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annerine R
Saam met vriende

Heerlike blyblek op wonderlike ligging.

Alles is stapafstand en die mense is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Annerine, baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Frikkie F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, rustige omgewing.

Die verblyf is baie gerieflik met alles wat jy nodig het. Heerlik koffie gedrink volgende oggend terwyl ons vir die see kyk op ons voorstoepie. Baie dankie vir Hillary se goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Annatjie.
Ons waardeer jou fantasties terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Suna V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plekkie.

Die plekkie is baie netjies, maar die kamertjie en bed is ongemaklik klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Suna
Dankie vir die terugvoer.
Volgende keer boek die groter eenheid, met groter beddens en kamers.

South Point Self Guest Lodge
Tanya M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya M
Gesin met tieners

Wonderlike verblyf.

Absolute wonderlike verblyf. Baie mooi skoon en netjies. Perfekte ligging, naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Tanya.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Johan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Baie netjiese opset.

Skoon en netjiese eenheid. Maklik bereikbaar. Baie baie vriendelike ontvangs. Net 'n plesier om daar tuis te kon gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Johan.
Baie dankie vir jou review.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Elizabeth H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth H
Enkelreisiger

Very nice place will use them again.

Very practical self catering place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thank you.
We hope to see you again soon.

South Point Self Guest Lodge
Laetitia V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V
Gesin met tieners

Heerlike verblyf en vakansie.

Ons het in die woonstel op die tweede vloer gebly. Die woonstel was super skoon en het alles wat mens kan nodig kry. Pragtige uitsig oor die see en die ligtoring. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die ligging is lekker, want dis stapafstand van die strand, restaurante, ligtoring en die suidelike punt af. Ek sal South Point Self Catering aanbeveel en ons sal definitief weer daar gaan bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Laetitia.
Whew, what a review.
Thank you so very much.
We just love happy contented guests.

South Point Self Guest Lodge
Ena H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena H
Gesin met tieners

Aangenaam verras

Ons het in die boonste eenheid gebly. Baie goed toegerus. Uiters skoon. Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thanks so much for your excellent review of our establishment, and for taking the time to do it.
We hope you shall return one day.

South Point Self Guest Lodge
Zelda S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda S
Saam met vriende

Gasvrou baie vriendelik en gasvry, het ons verwelkom.

Sal definitief South Point Self Catering and B&B aanbeveel. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te verskuif na ander eenheid, omdat ons met bespreking gevra het vir aparte beddens, maar gasvrou was nie bewus van versoek Sy het egter geen probleem gehad om ons te skuif na gepaste eenheid sonder ekstra koste. Dit word baie waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Zelda.

South Point Self Guest Lodge
Xandra K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Xandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies verblyf teen bekostigbare prys.

Het ons verblyf by South Point baie geniet. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Xandra. Hoop om julle weer te sien.
Groete,
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Bennie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, netjies en skoon.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dis skoon en goed geleë. Die plekkie het ook als wat 'n mens benodig. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Bennie. Baie dankie vir die review en 4 sterre.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Liana M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana M
Gesin met tieners

Wonderful stay, we will be back.

Well equipped and spacious. Well located, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hello Liana,
Thanks so much for the excellent review and score for our lodge.
We hope to see you again soon.
Regards,
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Romane S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus en ligging is uitstekend.

Sal beslis aanbeveel en graag weer besoek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Romane.
Ons sien daarna uit op jou volgende besoek!!
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Cobus S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte wegbreek!

Baie mooi en netjies! Thank you Hilary for making it special for our honeymoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Cobus,
Thank you so much for the excellent rating.
Regards,
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Filipe V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Filipe V

Baie aangename en ruim plek met 'n wonderlike uitsig.

Die stel trappe op na die huis is bietjie gevaarlik - die individuele trappe is te nou en mens se voete is geneig om te haak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Filipe.

South Point Self Guest Lodge
Ella C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ella C
Saam met vriende

Very neat and clean.

Clean, crispy white linen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thank you for the review.

South Point Self Guest Lodge
Handre B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Handre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende keuse!

Ek ken en besoek Kaap Augulhas reeds sedert 1955, maar dit was die eertse keer dat ons by South Point B&B tuisgegaan het. Dit was beslis 'n uitstekende keuse. Die sentrale ligging en een straatblok weg van die see is ongetwyfeld sterkpunte. Die netheid van die akkommodasie is van hoogstaande gehalte. Die personeel is vriendelik en professioneel. Ek beveel vir South Point sterk aan vir enige vakansieganger of reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Handre, vir die uitstekende review.
Ons sien daarna uit na jou volgende kuier.
Groete,
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Milda B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Milda B
Enkelreisiger

Het baie lekker daar gebly en sal beslis weer terugkom.

Super skoon, netjies. Vriendelike ontvangs. Stapafstand van als af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Milda. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete, Hilary.

South Point Self Guest Lodge
Wagner F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wagner F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Sal gou weer besoek.

Perfekte wegbreek-plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Karen J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dis skoon en goed geleë. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die plekkie het ook als wat 'n mens benodig. Sal definitief weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Karen.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Hilary.

South Point Self Guest Lodge
Venia C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venia C
Gesin met tieners

Absolutely amazing place. Clean, comfortable and stunning decor.

Will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Venia,
Thank you so much for this fantastic review. We are so pleased that you are impressed with our lovely accommodation.
Hope you will visit again.
Regards, Hilary.

South Point Self Guest Lodge
Michelle R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay enormously - just too short.

Hilary so friendly and helpful. Unit spotless with all the necessities. Beverly made sure we had clean towels all the time and the unit was serviced and linen changed. An awesome place to stay, would highly recommend to anyone wanting a getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thank you so much Michelle, for taking the time to review us and for such awesome comments.
We hope to see you soon.
Till then. Take care and stay safe.
Hilary and Beverly.

South Point Self Guest Lodge
Santa B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek, uitstekende ligging, netjies en skoon. Wens ons kon langer bly.

Ons het baie lekker gebly, wens ons kon langer bly. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Santa
Baie dankie vir die postiewe opmerkings.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Coert V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles binne loopafstand, dit was fantasties om daar te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

South Point Self Guest Lodge
Joy C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy C
Gesin met tieners

Lieflike ervaring!

Gewoonlik pak ek alles as ons sulke plekkies be soek, maar die plekkie was tops! Netheid is uitstekend. Beddens gemaklik, gasbraai was baie gerieflik. Ons het at home gevoel, veilig en gerieflik. Enige tyd beveel ek dit aan. Hoop om gou weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Joy, Thank you for the outstanding compliments, we are thrilled that you enjoyed it..
It was lovely to meet you.
We hope to see you again soon.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Marius R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loop afstand van lighuis, see en restaurante.

Baie goed geleë en baie netjies en goed versorg. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thank you Marius, for taking the time to review us. We are thrilled with the high score and that you enjoyed it here.
Regards
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Christelle K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf!

Alles skoon, gerieflik met aandag aan detail. Perfekte lokasie en loopafstand van reataurante. Ons sal beslis weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Christelle. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Glynnis R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Glynnis R
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

We were disappointed that there was no milk for our coffee in the morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Glynis,
Sorry for the oversight. We prefer to supply fresh milk and not the awful powdered variety.

South Point Self Guest Lodge
Albertus H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Albertus H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net een aand so wou langer bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Johan.

South Point Self Guest Lodge
Hilmar L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilmar L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and private get-away,

Safe, clean, relaxed and private self-catering option, well-equipped and modern, cosy rooms, up-to-date decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Hilmar.

South Point Self Guest Lodge
John P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P

Absoluut fantasties.

Een van die beste oornagplekke waar ek nog gebly het. Alles is skoon en netjies en die ontvangs was warm en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hallo John,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om kommentaar te lewer en baie dankie vir die fantastiese gradering.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Beste groete
Michelle

South Point Self Guest Lodge
Hanlie T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese verblyf in 'n pragtige dorp.

South Point bied uitstekende kliëntediens in 'n pragtige vakansiedorp. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf en baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hanlie, baie dankie vir die uitstekend kommentaar en gradering Ons sien julle weer eendag.
Groete
Hilary en Michelle

South Point Self Guest Lodge
Melanie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek. Netjies en skoon. Lekker gekuier.

Baie mooi plekkie. Netjies en skoon. Bed het lekker geslaap en ons voel uit gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Melanie,
So bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Ellen O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen O
Enkelreisiger

Onoortreflike verblyfopsie.

Ons bly gereeld by South Point Self Catering en geniet dit elke keer ongelooflik baie. Dis so skoon en netjies! En gerieflik uitgerus. Verder is die ligging heerlik sentraal en is genoeg restaurante en winkels sowel as swemplek binne stap-afstand. Ons sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Ellen.
We look forward to your next visit.
Regards
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Patricia J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Baie skoon netjiese eenheid. Stapafstand naby alles. Vriendelike gasvrou. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dear Patricia,

Thank you so very much for the excellent score. We are so pleased you were satisfied with your unit, and hope you shall return one day.

Best wishes,
Hilary and Michelle

South Point Self Guest Lodge
Ella H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Geen fout. Alles baie netjies en skoon. Lekker sentrale ligging. Naby winkels, restaurante en die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Ella,

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Helena W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en skoon.

Baie gerieflik, skoon en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Helena. Ons is trots op ons besigheid en dankbaar dat gaste dit regtig geniet.

Sien jou binnekort weer.

Groete
Die South Point span

South Point Self Guest Lodge
Deon D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat with great location!

I will recommend this for any visitor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thank you Deon.
We look forward to your return.
Best regards,
South point team

South Point Self Guest Lodge
Karin D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte keuse, goed toegerus.

Perfekte keuse vir 'n naweekwegbreek. Eenheid netjies en skoon. Baie goed uitgelê en goed toegerus met alles wat jy mag benodig. Goed geleë met verskeie restaurante, 7Eleven en die see <100 meter vanaf die eenheid. Veilige parkering langs eenheid 3. Stap na die lighuis en bekende landmerke. Hoogs aan te beveel! Professionele diens en kundige aanbevelings re "doendinge" in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Beste Karin,

Baie, baie dankie vir die 5 sterre! Dit was n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
South Point

South Point Self Guest Lodge
Piet V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies net soos voorgestel op advertensie.

Baie netjies en uitstekkende diens. Vir 'n een aand-besoek was dit presies wat ons wou gehad het. Absoluut geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie.... ons hoop om julle weer te sien.
Groete

South Point Self Guest Lodge
Abré S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abré S
Gesin met tieners

Die eenheid wat ons bespreek het, was uitstekende waarde vir geld. Baie ruim en baie goed toegerus.

Die boonste verdieping is 'n ruim eenheid wat baie goed toegerus is met braaigeriewe, 'n ruim sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die eenheid is baie netjies en is 'n uitstekende opsie vir 'n gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annake N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annake N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fees!

Pragtige plekkie. Netjies, skoon, gerieflik, bied alles, kwaliteit. Vriendelike ontvangs en personeel. Ons sal weer daar gaan bly en vir heelwat langer. Ons beveel dit beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie baie dankie Annake. Lekker om julle te ontmoet, so bly julle het dit geniet.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Johan E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf met vriendelike diens.

Bespreek plek op ingewing van die oomblik. Na blitsvinnige reaksie word rekening moeitevry afgehandel. Baie billike prys vir 'n werklik skoon en netjiese verblyfplek. Baie vriendelike ontvangs. Slaap heerlik in goeie bed. Sal beslis weer hiervan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Johan.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete

South Point Self Guest Lodge
Hanro V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanro V
Saam met vriende

Het vreeslik lekker gebly.

Netjies en kliëntediens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Hanro.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Ivan W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Die linne is skoon en vars. Die eenheid is baie skoon - netjiese verblyf. Sal South Point definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thank you, Ivan.
We are very proud of our lovely establishment.
Hope to see you again one day.
Regards,
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Ilze B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Saam met vriende

Baie aangename akkommodasie en loopafstand van see en die ligtoring.

Al het ons laat daar aangekom het was die kliëntediens baie goed. Ons het lekker gebly en die geriewe was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia E - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lydia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker om binne stapafstand van die suidelikste punt van Afrika te bly en in 'n silwerskoon, maar baie klein, selfsorgeenheid tuis te gaan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lombard V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lombard V
Enkelreisiger

Vriendelike en hulpvaardige kliëntediens, skoon en moderne verblyf.

Hillary die eienaar/bestuur was baie vriendelik en akkommoderend. Was meer as behulpsaam met 'n paar versoeke. My eenheid was nuut oorgedoen en baie netjies en goed toegerus. Enigste kwaal was dat my eenheid vroeg lig word binne wat inlê bietjie bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon plekkie.

Die kamer is baie klein en daar is nie enige plek om tasse of persoonlike items neer te sit nie. Sou nie langer as een nag wou oorbly nie. Kombuis volledig ingerig en lekker gebraai by beskutte braai. Die advertensie en foto's laat mens dink dat die plek 'n see-uitsig het, wat dit nie het nie. Darem nie ver om strand toe te stap nie. Eetplekke stapafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Amanda,

We are sorry to hear that you were not satisfied with your unit.
We do have larger ones available, that we could have offered you, had you mentioned this to us.
Our website only shows and states the upstairs unit as having a sea view.
Please accept our apologies for any inconvenience, and misunderstanding.
It is not our aim to mislead our guests.

Regards,
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Natasha S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Gesin met klein kinders

Fantasties! Skoon en baie netjies met vriendelike, persoonlike diens.

Hilary se persoonlike diens was aangename verassing gewees. Die eenheid was baie skoon, netjies en ons was aangenaam verras gewees. Alles wat nodig is vir self-catering is beskikbaar in die eenheid. Ek sal beslis weer daar gaan bly en die plek beslis aanbeveel vir enige iemand. 10 uit 10!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Natasha.
Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Thea V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met vriende

Netjies en gerieflik.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Thanks Thea
It was a pleasure meeting you.
Regards
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Annelie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en voorwaar die moeite werd.

Hilary doen regtig baie moeite met die versorging en gerief van haar kliënte. Dit is natuurlik ook baie gerusstellend om te weet dat sy net om die draai is en ALTYD beskikbaar is vir navrae. Die eenhede is pragtig skoon, die kombuisie goed toegerus en alles is goed onderhou. Ons verblyf was voorwaar baie aangenaam en ons kon regtig nie met een klein ietsie fout vind nie. Ons sal vir seker weer by South Point gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Dankie Annelie.
Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete vir 2016
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Jan N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie netjies en modern.

Ons het heerlik gebly. Baie netjies en sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

South Point Self Guest Lodge se terugvoer

Hi Petro,

Baie dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer!

Groete,
Hilary

South Point Self Guest Lodge
Corlia P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Baie netjies en skoon, oulike woonstelle loopafstand van basies alles af. Een verwarmer het nie gewerk nie en die persoon bo no. 2 het meubels gedurig rond geskuif. Maar het baie lekker gebly en sal jul aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anria S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anria S
Gesin met tieners

Goeie ligging, baie netjies en skoon.

Gerieflik. Warm stort. Alles is daar wat ons nodig gehad het, net bietjie klein. Nie neersitplek vir baie bagasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willi V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willi V
Saam met vriende

Plekkies was skoon en alles wat nodig is, ontvangs was effektief.

Redelik duur vir wat jy kry, veral buite seisoen. Slaapkamers klein maar eenheid voldoende. Voertuig staan in straat en daar is geen diefwering aan die vensters nie. Dit mag veiliger op platteland wees maar as mens uit stad kom slaap dit maar moeilik met oop vensters sonder diefwering. As koste met 15-20% gesny kan word sal dit beter waarde vir geld wees. Ons eenheid het 'n binnebraai gehad wat ons as kaggel aangesteek het. Lekker gesellig gekuier in die kombuis / braaikamer. Leefarea was gemaklik maar nie baie tyd daar spandeer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Netjies, skoon en gerieflik - ons sal beslis weer daar bly indien ons ooit die geleentheid het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S

Absolutely amazing, friendly, ideally situated with so much to do and an awesome place to just lay back and chill

My daughter and I were only here for 2 nights but we were amazed at all there is to do. The self-catering apartment was spotless and secure and we were met by Hillary who is so friendly and accommodating. South Point is ideally situated and everything you need is within walking distance. The lighthouse, where the 2 oceans meet and the shipwreck. Restaurant, takeaways, coffee shop/gift shop and not to mention laundrette on the premises. All I can say is WOW we really enjoyed ourselves and I would recommend this (actually already have) to everyone and I would really do it again. Thank you Hillary for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monty M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monty M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om in 'n skoon, netjiese plek te kan bly.

Pragtige eenheid, mooi en smaakvol gemeubileer en baie vriendelike eienares. Baie gerieflik geleë. Sal net nog beter wees as parkering nie buite op straat is nie. Goeie kwaliteit linne en handdoeke en mooi kombuisware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L
Saam met vriende

Perfect

Perfect for short breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Baie goed geleë naby alles wat mooi is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die geriewe was baie skoon en netjies. Ons het net 'n see-uitsig gemis.

Ek was baie beïndruk mer LekkeSlaap se diens en die vlugtige terugvoer na my navraag. Hilary van South Point was ook besonder flink en het ons welkom geheet. Dit was lekker om haar vriendelikheid te aanskou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag oorgebly. Netjies toegeruste eenheid. Naby see en staproetes.

Ontvangs was baie vriendelik en die eenheid baie netjies en volledig toegerus. Sentraal geleë, naby vuurtoring en eetplekke. Pragtige staproetes langs die see en in die reservaat. Ons sal weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Westwood Y - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Westwood Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation was comfortable, clean and the owner and staff were friendly and helpful.

Accommodation was what we were looking for. It was reasonably priced, comfortable and very clean. The bedroom could have been more spacious. The kitchen facilities were good. The location w.r.t. the rest of the town was very central and close to everything such as restaurants, shops, etc. The owner, Hillary, was extremely friendly and helpful. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve R - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steve R
Saam met vriende

Dit was baie netjies en skoon!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette P - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our visit to South Point very much, Hillary was an excellent hostess.

After hiking the Whale trail it was wonderful to relax in comfortable surroundings. I am very fussy, and Hillary met my standards very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anria H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anria H

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het slegs een nag gebly maar die akkommodasie was gemaklik en heeltemal voldoende. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het goeie advies gegee in verband met eetplekke ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas C - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas C
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties,kamer ruim en netjies

Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Dit was absoluut fantasies, eienares is tops en baie vriendelik. Baie netjies en skoon.

Die plek is absoluut aan te beveel. Bekostigbaar, netjies, goed ontvang en baie aangename ontvangs gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette G - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good accommodation

We enjoyed our stay here. Very close to walk to all the "must-see places".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Gesin met tieners

Good overnight stay

Really enjoyed the stay

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene R - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene R
Gesin met klein kinders

Very safe, clean, well situated and value for money accommodation.

Very safe, clean, well situated and value for money accommodation. Will recommend to friends and family and will make use of establishment again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal short stopover accommodation given proximity to all amenities.

The whole experience was most pleasant. From making a reservation, through the stay, to checking out. My wife and I really appreciated the range of services supplied given the reasonable cost of the establishment. We can more than recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdale O - Mei 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdale O
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was lovely and cosy!

All you needed for a nice getaway was provided! Will definitely visit again!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David L - Feb 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay in a very agreeable but rather small, well furnished and equiped appt.

We had a very pleasant 4-day stay in a well furnished and equipped apartment, comfortable for two people. Hilary was always available to answer questions and give advice on where to eat and what to see in the region. Well positioned 100 meters from the lighthouse, on the main road so easy to find, but no traffic so quite calm. Well worth the money, and a pleasant place to stay. The only negative point is that the apartment is rather small.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 190, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA433e5e16cb0af53ce6825d386d2f5daaadb3928199ad55d3e2d340ab69a2cfa432262d0153649eaac6b050433ce8906f6583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 190 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.826345666103 20.011446475983