Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southern Tip Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoostraat 99, Agulhas, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Southern Tip Apartment is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op dieselfde perseel as 'n huis wat apart verhuur word in Agulhas, waar die Atlantiese en Indiese oseane ontmoet. Dit is ideaal vir 'n paartjie.

Dié ruim eenheid op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n gemaklike rusbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid is 'n entjie se stap vanaf die vuurtoring, bergfietsry- en voetslaanroetes. Dit is ook 'n wonderlike plek vir walvis- en dolfynkyk en 'n paradys vir voëlliefhebbers.

Slaapplek

’n Bespreking by Southern Tip Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Heather Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Maande gelys 11

Ligging

  • Gentoostraat 99, Agulhas, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gentoostraat 99, Agulhas, Struisbaai, 7282, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc16ade20f74f0093162e9ff51e1c5ae587f12d4da785452fcb19ff4a8198ce5f8cf9ad3b93ac61acce60ee081e20ed4de6cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 99 Gentoo Street Agulhas 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825341643879 20.000342130661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem