Soutkloof Guesthouse
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 5,2 km grondpad na die plaashuis is. Doen navraag oor die toestand van die grondpad voor jy op jou vakansie vertrek.
Indien gaste die draagbrare braai buite gebruik, maak asb. seker dat die vuur behoorlik geblus is en nie alleen gelaat word nie. Dit is nou ons droë seisoen.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soutkloofplaas, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom