Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Speedo's en Crocs

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Speedo's en Crocs
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Angelina S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelina S

Fantasies, veilige area, volledig toegerus.

Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Rustige atmosfeer en area. Sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen S

'n Heerlike vriendelike ondervinding van begin tot einde!

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die huis is lieflik sentraal, baie gemaklik, netjies en het alles wat mens nodig het om lekker as 'n groot groep saam te kan kuier. Daar is genoeg parkering, lekker braaigeriewe, lieflike groot tafels om gesellig om te verkeer, alles in die kombuis wat mens nodig het om te onthaal, 2 x TV's met DSTV (en meer), WiFi ens. om dit 'n lekker "home away from home" atmosfeer te gee. Die eienaars en die plaaslike dame wat ons gehelp het met toegang tot die huis is albei baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Ons kan Speedo's en Crocs 100% aanbeveel en sal beslis weer dit bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berenice B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice B
Saam met vriende

Dit was awesome en rustig.

Verwelkoming was baie goed, almal hulle baie geniet, ons beoog om weer te kom, is 'n uitstekende verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamryn P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamryn P

Lovely spacious home.

Very safe. Loved the idea of a down- and upstairs kitchen with entertainment areas. However, there was no toilet paper in the bathrooms when we arrived. The downstairs kitchen sink and the upstairs bathroom sink were blocked the first night. Annerien did send someone to look at it the next morning. However, the drain did leak and had a smell over the weekend. We also had no hot water for most of our stay in the upstairs bathroom. Great place for a family vacation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen R
Gesin met tieners

The stay was very pleasant. I absolutely enjoyed it. Wish I could have stayed longer.

As a family we were able to make new memories together. The house is very neat and met all our requirements and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen A

It was amazing.

We loved our stay, the place is well-equipped compared to other places I stayed at. I would definitely recommend it to my friends and family and others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Synthia V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Synthia V
Gesin met tieners

Perfect!

Situated within walking distance from the ocean it is perfect for the kids to walk on their own. Neat and tidy on arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol Ann S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Ann S

Fantabulous. Wow, we were wowed.

From the time I booked the house, everything went smoothly. Got to Speedo's en Crocs, and was welcomed by lovely Annerien. The house is beautiful and spacious and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie H

Rustigheid, veilig, mooi, geselig en netjies.

Ons almal het baie lekker gekuier. Die huis is perfek vir vriende en familie of 'n groot groep mense. Baie netjies en baie veilig. Mooi huis met oorgenoeg spasie. Baie lekker kuier in braai-area agter met die mooi uitsig bo-op die dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saahera R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saahera R
Gesin met klein kinders

It was amazing.

Perfect accommodation for a big family, it was way beyond our expectations, the house was neat and tidy and exactly like the pics.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simoné H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné H
Saam met vriende

Vreeslik lekker.

Genoeg spasie, goed toegerus met die nodigste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karin R
Saam met vriende

Regte strandhuis.

Die huis is ruim vir 'n groot groep. Daar is alles wat mens nodig het - mens moet net soek daarvoor en jy sal dit vind. Die wynglase kan dalk aandag geniet. Die huis was nie baie skoon nie. Orals stof, ou lekkergoedpapiere agter deure en ons meubels. Die elektriese toestelle is oud, werkend, maar ook nie baie skoon nie. Die grootste teleurstelling was die agtererf. Dit was absoluut vieslik vuil, met ou vadoeke, bier en koeldrankblikke, lekkergoedpapiere, ou braaivleis en bene, kougom en so kan ek voortgaan wat rongelê het. Die gras was lank. Ek moes my hondjies die heeltyd dophou buite om nie allerhande vreemde goed te eet en op te tel nie (dit wat ek nie kon optel nie). Ons het maar effens gegril vir die agtererf. Oor die algemeen het ons verder lekker gekuier en die tyd geniet. Christine en Annarien was baie behulpsaam met die bespreking en aanmeldproses. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazley P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nazley P

Lovely location. Nice walking distance from the beach.

Would definitely recommend to family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurina H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurina H

Baie ruim huis en waarde vir jou geld.

Die huis het alles wat jy benodig en is binne loopafstand van die see en winkels. Sal baie beslis weer gaan en vir almal aanbeveel vir 'n lekker wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia L
Saam met vriende

Ons 2 dae kuier baie geniet, Annerien en span baie behulpsaam.

Groot huis met alles wat mens benodig en netjies. Loopafstand tot by see en winkels. Almal is so behulpsaam en gaan die ekstra myl om gaste welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elreza K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreza K

Waarde vir jou geld, baie baie ruinte. Sal definitief dit aanbeveel.

Afgesien van die beurtkrag kan ek met niks fout vind nie. Ek kon net 'n whatsapp stuur en het onmiddelik terugvoering gekry. Kon selfs bietjie later uitboek, want wou nog nie huis toe gaan nie! Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S

Very impressed with the place.

The house was very clean. Very well stocked with everything you need. We enjoyed the outside facilities as well as all the fire places. The 2nd kitchen upstairs was perfect for our large group. Everything worked well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donnae W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donnae W
Gesin met klein kinders

80th Birthday.

Very comfortable with great feeling to the home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter R

Very good, spacious forget big groups.

All amenities available, clean and close to the beach and rocks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riette N

Very enjoyable.

The perfect home for adults and children. We had children aged from 6 months to 5 years, and they could safely play in the backyard. The dishwashing machines were a great help, we just missed a washing machine to help us with the baby and toddlers' clothes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendell B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendell B
Gesin met klein kinders

Baie ruim huis met als wat jy nodig het.

Die huis is loop afstand van die see en winkels asook 'n kort afstand tot by Kaap Agulhas. Genoeg speelplek vir die kinders en lekker kuier area. Baie rustige area. Sal definitief weer gaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noxolo N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noxolo N

The place is very nice and spacious.

When we got there there was no water, but the host helped us and explained why, they also fixed the upstairs geyser because it was not working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C
Saam met vriende

Dit was 'n baie lekker wegbreek. Dis 'n pragtige plekkie. So oulike en praktiese area reg deur die huis.

Dit was die perfekte wegbreek! Die see is stapafstand en die plek is baie netjies. Ek en my man en vriende het dit vreeslik geniet. Vir seker 'n plekkie wat ons weer sal besoek. Hier kan jy beslis jou skoene uitskop, agteroorsit en die view geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carrey M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrey M
Saam met vriende

We truly had an amazing stay, would definitely go back.

The host was so helpful, always available when we needed assistence, the house had everything we needed for the perfect stay and it was so beautiful as well. We really loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Falon M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Falon M

Wonderlike plek vir wegbreek met vriende en familie sal definitief die plek aanraai vir enige persoon.

Die eienaar het altyd vinnig gereageer as daar enige vrae was die plek is toegerus met alles! Jy kan entertain vir dae! Oorgenoeg slaapplek en verskriklik netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza H
Saam met vriende

Familiekuier, samesyn.

Ons het heerlik gekuier! Die huis is ruim en baie goed toegerus en die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C

Gesellige, onspannende kuier.

Baie lekker gekuier die naweek. Huis het alles wat jy nodig het en meer as genoeg van alles. Baie lekker kuier areas en lekker naby aan die see. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Sien uit om weer daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Friedel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedel V

Huis baie gerieflik. Goed uiteengesit. Voorstel dalk: Weberbraai op boonste dek?

Huis is ideaal vir 2 gesinne wat wil saam kuier, maar tog ook soms wil alleentyd as gesin hê. Kan bo en onder apart bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanna O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shanna O

Perfek

Ons het heerlik gekuier by Speedo's en Croc's. Ideaal vir 2 of 3 gesinne met kinders. Lekker ruim kuier- en leefareas en ook stap afstand van hawe, winkels en die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met vriende

Heerlik gekuier en dit baie geniet

Baie lekker kuier huis, het alles en meer om 'n lekker vakansie of naweek te hou. Goed ge-organiseer, netjies en gerieflik. Baie dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ariel V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ariel V
Saam met vriende

Baie netjies, groot en alles wat jy nodig het.

Hierdie is maklik een van die beste plekke wat ons al by oorgebly het. Daar is oorgenoeg plek vir almal en elkeen het 'n wonderlike tyd gehad. Ek wens ons het langer gebly, maar sal definitief gou weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys D

Wonderlike huis vir groter groepe tot 18 mense.

Die huis is een van die bes toegeruste vakansie wonings beskikbaar, met 2 kombuise, 6 slaapkamers en 'n lieflike buitebraai area met 'n pizza oond onder 'n groot melkhoutboom. Sal die huis definitief aanbeveel vir enige iemand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rushni M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rushni M

Beautiful, user friendly house.

Everything that you need and can think of, this house has. We explored the town and neighbouring town and loved every bit of it. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Speedo's en Crocs se terugvoer

Thank you, Rushni, for the lovely review, we hope to host you again soon!
Regards,
Christine

Speedo's en Crocs
Anchen V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen V
Saam met vriende

Uitstekende ligging en baie lekker vir twee families.

Great mense wat tot vir my laat weet het van loadshedding. Lekker geslaap. Heerlike kuierarea. Baie meer kombuisgoed bv. twee skottelgoedwassers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het en meer by die see!

Ons drie paartjies met kinders het oorgenoeg spasie en geriewe gehad om ons naweek te geniet. Netjies en skoon - it's a yes from me!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Seewierstraat 45, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3647bae4c690b6d1f4e6d94848f135e239f806d93f8dde34d21ccb0c053b7a2a31ef45133d474444e3ed274c22ba20f66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 18) 35 5 1 5 45 Seewier Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.805451 20.056603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem