LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spirit of the Ocean | LekkeSlaap
+43

Spirit of the Ocean

Spirit of the Ocean
Vanaf R2 100
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

’n DStv-skottel is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Rook is verbode. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen partytjies of funksies word toegelaat nie. Inkloktyd is na 14:00. Dit is 'n natuurreservaat - moet asb. nie geraas maak wat die rustigheid sal versteur nie. Geen harde musiek, motorfietse of vierwielmotorfietse word toegelaat nie. Dis moeilik om met sleepwaentjies teen die steil, kronkelpaaie te bestuur. Gaste sleep dus op eie risiko. Bussies kan ook sukkel om teen die heuwel op te ry. Maak asb. seker dat jy met 'n betroubare voertuig ry wat 'n steil heuwel kan hanteer. Die pad is goed gebou en 'n 4x4 is nie nodig nie. Gaste kan nie die eienaar aanspreeklik hou vir 'n ongeluk, besering of verlies wat op die perseel opgedoen is nie, ongeag wat die oorsaak is. Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasie meer as 90 dae voor die inklokdatum - 10% kansellasiefooi.
Kansellasie tussen 90 en 61 dae voor die inklokdatum - 25% kansellasiefooi.
Kansellasie tussen 60 en 31 dae voor die inklokdatum - 50% kansellasiefooi.
Kansellasie minder as 30 dae voor die inklokdatum - 100% kansellasiefooi.

Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Right Circle 5, Ballots Heights Natuureservaat, Carmel/Ballots, Victoriabaai-pad, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZThkY2EzLTYyZWUtNDkyZS1hMzllLTczOGI0MjQ4ZWNhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 5 Southern Right Circle Ballots Heights Nature Reserve, Carmel/Ballots, Victoria Bay Road 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.01828445491 22.535919008598
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!