Spirit of the Ocean
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Spirit of the Ocean
- Selfsorg
Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.
Belasting en Ekstras
’n DStv-skottel is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Inkloktyd is na 14:00. Dit is 'n natuurreservaat - moet asb. nie geraas maak wat die rustigheid sal versteur nie. Geen harde musiek, motorfietse of vierwielmotorfietse word toegelaat nie. Dis moeilik om met sleepwaentjies teen die steil, kronkelpaaie te bestuur. Gaste sleep dus op eie risiko.
Bussies kan ook sukkel om teen die heuwel op te ry. Maak asb. seker dat jy met 'n betroubare voertuig ry wat 'n steil heuwel kan hanteer. Die pad is goed gebou en 'n 4x4 is nie nodig nie.
Gaste kan nie die eienaar aanspreeklik hou vir 'n ongeluk, besering of verlies wat op die perseel opgedoen is nie, ongeag wat die oorsaak is.
Kinders tussen 0 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Kansellasie meer as 90 dae voor die inklokdatum - 10% kansellasiefooi.
Kansellasie tussen 90 en 61 dae voor die inklokdatum - 25% kansellasiefooi.
Kansellasie tussen 60 en 31 dae voor die inklokdatum - 50% kansellasiefooi.
Kansellasie minder as 30 dae voor die inklokdatum - 100% kansellasiefooi.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Southern Right Circle 5, Ballots Heights Natuureservaat, Carmel/Ballots, Victoriabaai-pad, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom