LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Spitskop Veld- en Boskamp | LekkeSlaap
+33

Spitskop Veld- en Boskamp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop Plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 12 persone)

Beskrywing

Spitskop Veld- en Boskamp is 'n privaat wildkamp 15 km buite Oudtshoorn. Hierdie kamp is ideaal vir 4x4.
'n Gewone voertuig kan hierdie terrein bereik, sowel as 'n gewone karavaan. Spitskop is ideaal vir tente en kampeerwaens.

Slegs een besprekingsgroep word toegelaat om privaatheid te verseker. Die kamp is toegerus met 'n spoeltoilet en warm water stort. Daar is 'n houtdek en 'n lieflike braai-area. Gaste moet asb. hul eie kooktoebehore, hout en kamptoerusting saambring.

Spitskop Veld- en Boskamp is baie privaat, rustig en ideaal vir natuurliefhebbers wat nie luukse geriewe benodig nie. Wild loop vrylik rond op dié 230 hektaar-plaas, wat met 2,4 m wildheining omhein is. Spitskop Veld- en Boskamp bied gaste die geleentheid om na aan die natuur te kom en die lekker privaatheid te ervaar. Hier kan jy die koedoes, eland en sebra sien wei en kleinwild aanskou.

Gaste kan gerus hulle bergfietse saambring - daar is lekker fietsroetes in die veld.

Kom hoor 'n jakkals roep of geniet pragtige sons-ondergange en helder sterre in die lug.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Spitzkop Plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 12 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 12 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop Plaas, Langs die R62, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf85387c6f781733dbb57a8500721971d301148fa1d7c8d01ba3767c9796760895b848d23b5ea235582ed5b171fdcf3d49e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 12 persone) Farm Spitzkop Off the R62 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -33.585599 22.01949
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!