Springbok Lodge Merweville
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Kallie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Fili V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Fili. My personeel probeer werklik hulle beste om ons gaste gelukkig te hou. Kom gerus weer kuier.
Andre K - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en lekker gebly.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Andre.
Derek H - Des 2023
Algehele gradering
Lekker man lekker, Boekklub koffiehuis moet besoek word.
Clive S - Nov 2023
Algehele gradering
Agv toeriste aantreklikhede wat aan dorp toegedig word, het ons meer verwag.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Lizette D - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon dorp. Springbok Logde is 'n veilige, skoon, rustige omgewing.
Koos N - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier, stil en rustig.
Peter F - Nov 2022
Algehele gradering
This is our second visit to Springbok Lodge. Kallie makes sure the guests at the lodge have everything that they need.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Peter. Ons waardeer jou vriendelike opmerkings. Ons probeer rerig ons bes om steeds, binne ons finansiële vermoë, Springbok Lodge Merweville te verbeter.
Hantjie E - Sep 2022
Algehele gradering
Het lekker gemaklik geslaap.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer.
Jacobus Petrus V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Susan A - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Susan. Ons waardeer jou mening. Kom gerus weer.
Chris L - Jul 2022
Algehele gradering
Wat 'n verrassing. Rus vir jou siel.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.
Wilmien V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier op die pragtige Merweville!
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.
Matthys C - Apr 2022
Algehele gradering
Egte Karoo vriendelikheid en hartlikheid.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.
Rika S - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het soos familie gevoel, nie gaste nie.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.
Nicky V - Apr 2022
Algehele gradering
Misverstand tussen my en my man, geslaap op 2 enkelbeddens met buite badkamer. Fotos kan baie misleidend wees.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Nicky, vir jou mening. Kom besoek ons asb weer en benut dan een van ons 5 en-suite kamers. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang. Groete, Kallie.
Michelle T - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable, suitable for a stopover.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou kommentaar. Groete, Kallie.
Amanda L - Des 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Amanda. Ja ons hoop en bid rerig dat iemand vir aandetes voorsiening sal maak in die dorp.
Yolanda V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies en baie skoon.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Yolanda,
Ons waardeer jou mening. Ons probeer ons allerbeste.Dit is gelukkig vir die meeste van ons Gaste goed genoeg.....
Estie M - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, netjies, rustig.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Estie
Baie dankie vir fantastiese kommentaar oor ons plek. Sulke vriendelike resensies beteken geweldig baie vir ons Gastehuis. Ons weet dat ons nie instaat is om aan alle gaste se verwagtinge te kan voldoen nie.
Ons probeer egter ons beste. Ek is geseend met besondere bekame personeel.
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Baie mooi dorpie.
Franco M - Okt 2021
Algehele gradering
Aangename plaas-atmosfeer en werklikwaar 'n plek om jou kop skoon te kry.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Franco
Dankie vir jou mening en voorstel. Baie dankie dat jy ons gekies het. Mooi loop ...!!!! Groete Kallie
Carel W - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was goeie waarde vir geld, en geen steurende geraas nie. Ons het lekker gebly.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Carel
Baie dankie. Ons probeer ons uiterste bes, maar sekere onbeheerbare faktore maak dit soms moeilik om nog beter te doen. Ons personeel doen beslis hulle beste.
Jan J - Aug 2021
Algehele gradering
Interessant and anders.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Jan en Carla.
Ons is dankbaar dat julle twee ons besoek het.
Groete Kallie
Morne V - Aug 2021
Algehele gradering
Absoluut puik.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Morne.
Julle was oulike gaste.
Kom asseblief weer.
Groete Kallie
Karin V - Jul 2021
Algehele gradering
Akkommodasie was baie gemiddeld in vergelyking met die prys wat jy betaal.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Karin. Dankie dat jy in die middel van die winter hier was.
Fred V - Jul 2021
Algehele gradering
Over weekend with friends.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Fred,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons neem kennis van jou goeie voorstelle en sal poog om dit te implimenteer sodra dit finansieël haalbaar is.
Groete,
Kallie
Cindy D - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Johan V - Jun 2021
Algehele gradering
As jy tuis voel by enige plek is dit goed genoeg om by te oornag.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie, Johan, ons waardeer jou mening!
Carin V - Mei 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Sabastian M - Mei 2021
Algehele gradering
Fantasties, mooi plek, en baie skoon.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie, Sebastiaan. Ons dra jou positiewe opmerking oor aan die personeel. Groete, Kallie.
Gwen R - Mei 2021
Algehele gradering
Springbok Lodge
Chris R - Apr 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie Chris,
Gaste soos jy....spoor mens aan om vir elke persoon net jou beste te gee....!!
Sarel M - Apr 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek om te bly.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie, Sarel.
Nadia E - Apr 2021
Algehele gradering
Die bestuurders, Johan en sy vrou, is lieflike mense.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie, Nadia. Ons waardeer jou positiewe opmerking oor ons personeel. Groete, Kallie.
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome people that make you feel very welcome.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Thanks, Pieter!
Andre S - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelukkig nie veel tyd deurgebring in Merweville nie, maar dorpie is baie netjies.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Andre, waardeer jou mening. Ons is ook nie gelukkig oor eetplekke wat oor die middag toe is. Ons gee aandag daaraan. Baie dankie. Groete, Kallie.
André V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker plattelandse verblyf.
Lees meerSpringbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie vir pragtige komplimente. Kom kuier gerus weer by ons. Groete, Kallie Le Roux.
Danie G - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon. Wonderlike mense en baie behulpsaam.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie dankie, Nico.
Yolanda K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Vriendelike mense. Lekker aandete.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Yolanda,
Baie dankie vir baie vriendelik woorde. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete, Kallie.
Toy N - Mrt 2021
Algehele gradering
Die diens was goed.
Henry S - Mrt 2021
Algehele gradering
Was iets anders.
Nick V - Des 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld omdat ons aangeneem het dat dit 'n lodge was.
Truida N - Des 2020
Algehele gradering
Ware gasvryheid, terugsit en ontspan atmosfeer.
Elna D - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Elna, baie dankie vir jou mooi woorde en gevoelens oor ons dorpie. Merweville is waarlik 'n juweel in die hart van die Groot Karoo! Kom kuier asseblief weer by ons. Groete, Kallie.
Andrè S - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, behalwe vir die muskiete!
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Andre
Baie dankie vir jou baie positiewe kommentaar. Ek bly hartseer oor die feit dat ons nie die musiete effektief kan beveg nie . Die musiek-masjientjies wat ons in elke kamer het , help darem om hulle flou te gooi. Ek slaap self heelnag met waaier oor my bed. Mooi loop!
Jc V - Sep 2020
Algehele gradering
Ouwêreldse gasvryheid.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Jc
Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor Springbok Lodge Merweville, in besonder oor Mary-ann.
Ons waardeer dit opreg.
Jy was maklike gas en ons is dankbaar dat jy ons besoek het.
Jy is baie welkom om weer by ons oor te bly.
Groete
Kallie le Roux
Marius V - Sep 2020
Algehele gradering
Interessante mense, vriendelik ontvangs, lekker gekuier.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Marius,
Baie dankie vir mooi woorde.Ons waardeer dit baie.Kom kuier asb weer.
Michael K - Jan 2020
Algehele gradering
Rustic maar lekker.
Springbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Michael
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf by Springbok Lodge Merweville.
Elke gas se besoek verskaf werk aan ons plaaslike inwoners. Ons deel graag die "koek van toerisme" met soveel as moontlik mense in ons gemeenskap.
Magda D - Des 2019
Algehele gradering
Ons is gul ontvang deur Kallie. 'n Onvergeetlike besoek aan Merweville.
Lees meerSpringbok Lodge Merweville se terugvoer
Baie, baie dankie vir wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Kallie
Rosa K - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was regtig baie lekker.
Lees meerSpringbok Lodge Merweville se terugvoer
Hallo Rosa,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Julle twee was darem ook van ons besondere uitsoek-gaste. Altyd lekker om sulke vriendelike gaste, met liefde te ontvang. Baie welkom op ons pad voorkant toe!
Groete
Kallie le Roux
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kerkstraat 170, Merweville, 6940, Wes-Kaap