Tesselaarsdal Akkommodasie by Spykerkop | LekkeSlaap
+18

Spykerkop

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 158 van Plaas 811, Tesslaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Spykerskop is op 'n plaas in die dorpie Tesselaarsdal, in die hartjie van die Overberg, geleë. Doendinge in die omgewing sluit die Phillipskop-Bergreservaat, Kleinrivier-lagune en die Fernkloof-natuurreservaat in.

Spykerkop het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n leefarea en 'n oopplan-kombuis. Twee van die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond en 'n yskas. Ekstra geriewe sluit binne- en buite-braaigeriewe en parkeerplek op die perseel in. Let asseblief daarop dat daar nie elektrisiteit op die plaas is nie - daar is 'n petrol-aangedrewe kragopwekker en 'n gasgeiser, asook gaslampe.

Doendinge sluit stap, bergfietsry en wynproe in.

Slaapplek

’n Bespreking by Spykerkop sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Spykerkop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gedeelte 158 van Plaas 811, Tesslaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Spykerkop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 158 van Plaas 811, Tesslaarsdal, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2OGM0ZDY3LTYxN2MtNGM0Ni04NzJkLTZjZjY2MWQ0MmI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Gedeelte 158 van Plaas 811 Tesslaarsdal 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.368927413784 19.526571428242
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za