Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St. Diaz Delight

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir St. Diaz Delight
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lindie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie B
Gesin met tieners

Heerlik.

Volgens my kan dubbelbed en kussings vervang word. Die vrieskas se rek was stukkend en vleis het ontdooi in die vrieskas. Die tafel is ook te klein in die kombuis en daar kan nie regtig 4 mense met gemak sit en eet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

St. Diaz Delight se terugvoer

The cushions were brand new, and the bed is of high quality with additional comfort covers on both sides. The freezer magnet at the bottom was damaged by previous guests, and due to the festive season, we were unable to get it fixed. However, the freezer was operational. The remote was damaged during the guest's stay and needs replacing. We made every effort to meet the client's needs. If they have back problems, we suggest they bring their additional medical requirements with them for any future accommodation needs.

St. Diaz Delight
Anthonie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie G
Gesin met tieners

Woonstel bietjie klein, met die braaier wat in die sitkamer is.

Baie lekker gebly. Veilig ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint Diaz-kompleks, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f078de160fbe7b1ff5cda73e361fbc6f82354c06ed7623a37045cfb34d99992af6117f19921a181090d38f75a894082c11f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Saint Diaz Complex Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.161747140171 22.107957601547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem