St Tropez 204
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Tropez Eenheid 204, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
St Tropez 204 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok met 'n puik ligging in die Strand. Die strand is oorkant die pad en die woonstel bied uitsigte oor die see. Die gholfbaan en Somerset Mall, 'n inkopie-paradys, is net 'n paar minute se ry van die woonstel af.
St Tropez bied gemaklike slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, ketel en mikrogolf in. Die knus sitkamer het 'n televisie en lieflike see-uitsigte. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die St Tropez-woonstelblok het gemeenskaplike wasgoedgeriewe (wat met munte werk) op die grondvloer en ook gemeenskaplike braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
St Tropez 204 is gemáák vir 'n salige seevakansie. Die woonstel is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en lekker naby Stellenbosch se wynplase.
Slaapplek
’n Bespreking by St Tropez 204 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 114
Jaar gelys 10
Ligging
- St Tropez Eenheid 204, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink St Tropez 204 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St Tropez Eenheid 204, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom