LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St Tropez 202 | LekkeSlaap
+8

St Tropez 202

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir St Tropez 202
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Glenn C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie plek was netjies en gerieflik.

Beslis die geld werd. Sal volgende keer weer bespreek. Naby strand en winkels geleë.

Richard G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice location and flat.

Friendly, efficient service.

St Tropez 202's terugvoer

Thank you, Richard, it was a pleasure having you stay with us.

Kind Regards,
Chantel

St Tropez 202
Erna S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Ons het heerlik gebly! Die woonstel het 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is baie gerieflik geleë, reg oorkant die hoofstrand.

Reinette L - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne woonstel met lieflike uitsig.

Moderne en gerieflike woonstel met lieflike see-uitsig. Toesluitmotorhuis. Goeie waarde vir geld.

St Tropez 202's terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer!

St Tropez 202
Sanette T - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos my eie huis met al sy geriewe, net met 'n baie beter uitsig.

Lekker skoon en netjies en diens is uitstekend!

St Tropez 202's terugvoer

Baie dankie :) Baie bly julle het lekker gebly!

St Tropez 202
Aleta S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aleta S

Baie aangename verblyf!

Die plek is pragtig en modern en baie goed toegerus. Dit het die perfekte ligging met 'n pragtige uitsig. Baie dankie, ons sal beslis weer kom kuier.

St Tropez 202's terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het lekker gebly.

St Tropez 202
Jacobus J - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus J
Saam met vriende

Baie goeie akkommodasie.

Skoon en sentraal.

Sanette T - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Pragtige, netjiese woonstel met 'n lieflike uitsig!

Beatrix M - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix M
Saam met vriende

Alles was baie skoon en netjies - pragtige plek.

Ons agent was baie behulpsaam. Baie positief: netjies en met 'n goeie ligging.

was R1 300
Vanaf R585
per nag (plek vir 4)
was R1 300
Vanaf R585
per nag (plek vir 4)
was R1 300
Vanaf R585
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 202, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzNzY1ZWEwLWFkNTctNDkyYy05NWM0LWM0Y2I3NTYyNWUzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Unit 202 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.1050266 18.818007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!