Beskrywing
Die slaapkamer op die middelste vlak het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met spa-hoekbad, wasbak en toilet. Dié slaapkamer het 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Verder is die kamer toegerus met lugversorging en 'n TV en klankstelsel. Die kamer het ook sy eie ingang en Franse deure wat oopmaak op die veranda.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Die woonstel is goed toegerus en tee, koffie, suiker en melk word vir die eerste aand voorsien.
Muesli en Wheat Bix is ook gratis beskikbaar in die woonstel.
'n Warm ontbyt is op versoek teen 'n esktra koste per persoon beskikbaar.
Die Jaccuzzi kan teen 'n opsionele ekstra koste verhit word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Groot Ateljeewoonstel met 'n balkon het slaapplek vir 2 mense op 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank is beskikbaar vir 2 kinders teen ekstra koste. Die woonstelle is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Verder het elke woonstel 'n TV met DStv, 'n haardroër, kluis en klankstelsel. Elke en suite-badkamer het 'n hoekbad en 'n stort, en japonne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die woonstel is goed toegerus en tee, koffie, suiker en melk word vir die eerste aand voorsien.
Muesli en Wheat Bix is ook gratis beskikbaar in die woonstel.
'n Warm ontbyt is op versoek teen 'n esktra koste per persoon beskikbaar.
Die Jaccuzzi kan teen 'n opsionele ekstra koste verhit word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Baaivenster-ateljeewoonstel met balkon het ook slaapplek vir 2 gaste. Die koninggrootte-bed kan as 2 enkelbeddens opgemaak word. 'n Ekstra matras en beddegoed is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste. Die woonstelle is volledig toegerus met 'n vierplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Verder het elke woonstel 'n TV met DStv, 'n haardroër, kluis en klankstelsel. Elke en suite-badkamer het 'n hoekbad en 'n stort, en japonne en handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die woonstel is goed toegerus en tee, koffie, suiker en melk word vir die eerste aand voorsien.
Muesli en Wheat Bix is ook gratis beskikbaar in die woonstel.
'n Warm ontbyt is op versoek teen 'n esktra koste per persoon beskikbaar.
Die Jaccuzzi kan teen 'n opsionele ekstra koste verhit word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Dysart Road, Green Point, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang