Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stanford Valley Country Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elsabé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 26 resensies vir Stanford Valley Country Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Henno V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno V
Enkelreisiger

Die rustigheid vanself.

Die Stanford Valley Country Lodge is 'n heerlike ervaring. Die eenhede is met sorg versier en goed toegerus. Die omgewing is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nuku V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nuku V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful peacefulstay in beautiful surroundings!

We really liked Stanford Guest Farm and the service was excellent. The restaurant is top class and the views great! The rooms are large and comfortable. Swimming in the dam was exhilarating. I did find it a bit pricey in comparison to the other comparative places we stayed in on this holiday but we shall certainly return one day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Is nie waarde vir geld nie.

Ek was met verlof en het op verskeie plekke gebly teen gemiddeld R750 per kamer per nag. Wat bied hulle meer om koste te regverdig?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marelize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie restaurant, maar verblyf is glad nie waarde van geld nie.

Baie goeie restaurant, maar die verblyf is glad nie die geld se waarde nie. Ook nie baie om te doen nie, behalwe om te gaan stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eben V
Saam met vriende

Lekker luukse wegbreek in die natuur.

Pragtige, landelike omgewing, vriendelike gasvrou, 5-ster-restaurant, weg van die stadsgejaag en steeds naby genoeg aan verskeie lekker plekke en dinge om te doen, sowel as die see by De Kelders. Beslis die moeite werd vir 'n langnaweek se wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties is nie sterk genoeg om dit te beskryf nie.

Dit was 'n belewenis. Die gasvrou was pragtig met haar positiewe bydrae. Mooi, mooi en mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pedro P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pedro P
Gesin met tieners

Rustige omgewing.

Rustige omgewing. Netjiese kamers. Flinke en vriendelike diens. Bietjie warm. Geen lugversorging. Yskas in kamers sal baie help om drinkgoed koel te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Pedro ons is bly om te bevestig dat al die kamers het nou met kroeg-yskaste toegerus is, ons waardeer die aanbeveling!

Vriendelike groete,
Elsabe

Stanford Valley Country Lodge
Erica D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Gesin met tieners

Awesome.

Baie vriendelike mense en diens. Ontbyt was uitstekend. Pragtige tuine en kamers. Ek love die wit beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Erica - ek is bly jul het geniet! Ek hoop om gou weer te verwelkom
Elsabe

Stanford Valley Country Lodge
Gys P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gys P
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker en stil.

Die enigste ding waaroor ek kan kla is die lae druk van water in die huis as hulle grasperke en tuine natspuit in die middel van die dag. Verder was ons verblyf uitstekend. Lekker stil met pragtige uitsigte oor die landskap. Heerlike groot grasperke vir kinders om te hardloop en speel. Mens moet ook net versigtig wees met kinders wat nie kan swem nie, daar is 3 oop damme binne loopafstand van huise af wat gevaarlik kan wees. Ek sal enige tyd weer hier kan bly. Die rustigheid omvou jou en maak vir 'n ontspannende vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Gys dit was heerlik gewees om julle hier te hê, bly om te weet ons kan jul moontlik weer verwelkom!

Vriendelike groete,

Elsabe

Stanford Valley Country Lodge
Noluthando L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Noluthando L
Saam met vriende

Amazing.

The staff and service was amazing. Will definitely visit the farm again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Thank you Noluthando, it was great to have you all here, even if too short.. hoping next time for a long weekend!
Warm regards,
Elsabe

Stanford Valley Country Lodge
Lounelle D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lounelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik

Uitstekende gasvryheid van eienaar en al die personeel. Die kamers is skoon en modern en die uitsig van die kamers is asemrowend, salig en rustig. Sal weer daar bly verseker! Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Ek is so bly julle het geniet, Lounelle - ons sien uit na jul volgende kuier, verseker!
Elsabe

Stanford Valley Country Lodge
Yvette H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H

Prentjiemooi!

Wat 'n wonderlike wegbreek van die stad af. Prentjiemooi en die vriendelikheid is fantasties. Die kaggel in die kamer is beslis 'n hoogtepunt vir die koue winter aande. Sal verseker weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Yvette. Dit is heerlik om te weet julle het lekker gekuier, en veral dat ons jul weer sal kan terug verwelkom!
Tot dan,
Elsabe

Stanford Valley Country Lodge
Corlia S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel.

Die bespreking en akkommodasie was presies waarna ons gesoek het. Vanaf ons aankoms op die plaas tot en met ons vertrek is ons heeltyd op die hande gedra. Restaurant op die plaas 'n baie groot bonus en uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Dit is maklik om gawe gaste op die hande te dra :-) dankie vir die positiewe terugvoer, Corlia - ons waardeer!

Stanford Valley Country Lodge
Nelleke K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelleke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ervaring.

Ons was vir 'n troue by Beloftebos. Ons verblyf by Stanford Valley was baie lekker. Alles was mooi vars en skoon en dis 10 minute van die trou venue af. Elzabe het ons hartlik verwelkom. Ons kon vroër in ons kamer intrek as wat beplan was. Stanford is 'n baie lekker wegbreekplek en baie mooi dorpie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet, Nelleke - lekker gewees jul hier te he, kom kuier gou weer!

Stanford Valley Country Lodge
Anne S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

On arrival the reception is not clearly marked. We had a self-catering unit which was not well equipped. Whilst the bedding was clean - there was no mattress cover. On the plus side, we found it to be quiet and relaxing and the owners very welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse gasvryheid op sy beste.

Mooi. Gaan gerus hier om! Groot bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike atmosfeer, lekker ligging en netjiese akkommodasie. Ontbyt was ook baie lekker!

Elsabe is 'n baie goeie gasvrou, en sy het ons van die begin laat gemaklik en welkom voel. Die kunsuitstalling was goed, en die musiek deur "bottomless coffee" was uitstekend! Ons was blykbaar die eerste gaste vir wie ontbyt aangebied was, en dit was heerlik! Kamers is baie netjies en die omgewing is fantasties. Die plaas is ook baie goed ingerig in 'n baie kort tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B
Gesin met tieners

Ongelooflike ervaring!

Pragtige verblyf, uitmuntende gasvryheid en asemrowende omgewing/natuurskoon. Met ontvangs het ons reeds tuis en welkom gevoel. Ons behoeftes in terme van privaatheid en verblyf is oortref en die eienaar het uit haar pad gegaan om ons in 'n groter eenheid te akkommodeer. Die omgewing is pragtig en rustig, met baie om te verken en ervaar. As die restaurant oopmaak sal dit eersteklas wees! Ons sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luke F - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will be back.

Would have loved to stay longer to relax. Clean friendly and a good place to recharge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alister S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alister S
Saam met vriende

Really pleasant stay.

A lovely farm-type atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gré Kornelius A - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gré Kornelius A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na een vervelend incident met betrekking tot veiligheid bevelen we dit niet aan.

Als enige gasten op het grote buiten verblijf ver van de bewoonde wereld was het geen prettig idee dat wij als gasten hier alleen zonder management of bewaking verbleven. Ook al was de toegangshek door middel van een paal gesloten aan alle kanten kon hier omheen toegang verschaft worden tot het terrein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stanford Valley Country Lodge se terugvoer

Although we are sincerely sorry to hear that you had this unhappy experience at Stanford Valley, Gre, we are also happy to confirm that we have taken new ownership of the guest farm on 1 April 2015 (approximately four months after your stay in January) and that you will not only find a management team on the property 24/7, but also excellent upgrades including a beautiful entrance with remote-controlled access and a restaurant serving breakfast, lunch and dinner. We’d like to invite you and your family for a complimentary night’s stay should you visit our area again in the near future for a guaranteed positive experience!

Warm regards,
Elsabe

Stanford Valley Country Lodge
Pikkie D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie D

Die rustige en pragtige omgewing kan nie anders as om jou ontspanne te laat nie.

Ek was in een van die selfsorg-eenhede wat baie goed ingerig is, en dan het jy die mooi tuine, en plaas om rond te stap, en die ongelooflike mooi berge wat rondom jou is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholi D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholi D
Besigheidsreis

Die kamers is perfek. Ek hou van die eenvoudigheid. Ek het wel 'n klagte. Altwee aande het ek omtrent niks geslaap nie. Daar was 'n groep wat in die aande besluit het hulle gaan nou partytjie hou. Die Vrydagaand was die ergste. Hulle het kliphard lawaai tot wie weet watter tyd. Mens het respek vir ander mense wat ook daar bly. Ek verwag nie dat mense nie gesellig verkeer nie, maar is daar nie 'n reel dat daar na 'n sekere tyd stilte moet wees nie?nnEk het glad nie klagtes oor die plek self nie, net oor die reels. Dis baie steurend vir ander mense wat daar bly terwyl mense hulle uit die slaap hou. nnEk sal verseker weer die plekkie wil besoek om 'n naweek deur te bringnnBaie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik!

Ons het geen water beskikbaar gehad van aankoms die middag tot die volgende oggend nie, as gevolg van 'n inbraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie M

In harmonie met die natuur ... het glad nie eens die TV of radio gemis nie!

Ons het in Protea 1 gebly, en sommer tydens ons ontvangs op die plaas is ons welkom laat voel. Daar is ekstra moeite vir ons gedoen, soos Leanne wat die Vrydagaand 'n krat hout aangedra het, toe sy sien dat ons wil braai. Dit is sulke klein dingetjies wat 'n groot verskil maak. Die rustigheid van die plaaslewe was 'n groot pluspunt, en die feit dat daar nie TV was nie, het bygedra tot die positiewe ervaring - met so 'n wegbreek-naweek wil mens juis wegkom van al die lawaai om weer die stem van die natuur en jou eie siel te hoor ...

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene V
Saam met vriende

'n Baie rustige omgewing met baie netjiese wooneenhede en goeie en vriendelike diens.

Dankie vir 'n fantastiese verblyf. Ons het net een aand oorgeslaap, maar volgende keer sal ek graag langer vertoef. Dis naby genoeg aan Hermanus om daagliks deur te ry. Die eenhede is lieflik, skoon en baie idillies met die berg as agtergrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R326, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43b5462982b98bb1c743c4fbfd862cca6c0bc698081dba5f627f2cb0cf0b05842e2187af7087d2d6d40f1b555f9c7be6d424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 R326 Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.414088644573 19.563222936523
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem