Stanford's Cove Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yorkstraat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 277 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stanford's Cove Villa is 'n luukse villa wat oor 'n paar verdiepings strek. Dit is op die rand van 'n inheemse fynbos-groenstrook langs 'n melkhoutwoud, net 'n paar meter vanaf Stanford's Cove in De Kelders.
Die villa beskik oor 2 smaakvolle selfsorg-eenhede op verskeie verdiepings, elk met sy eie ingang. Villa 1 het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste en Villa 2 het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste.
Daar is 'n privaat paadjie wat vanaf die villa tot by 'n inham met veilige swemplek lei. Ná 'n dag op die strand kan gaste in die villa se oulike, gemeenskaplike plonspoel afkoel, op die privaat stoep in die sonnetjie bak, en die sonsondergang oor die Atlantiese Oseaan bewonder. Stanford's Cove Villa bied die perfekte uitkykpunt vanwaar gaste die noorkapperwalvisse in seisoentyd kan gewaar.
Stanford's Cove Villa het slaapplek vir 10 gaste en kan apart of as geheel bespreek word. Dit is dus ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tinneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Yorkstraat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Stanford's Cove Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yorkstraat 12, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom