Star Beach House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Star Beach House is binne stapafstand van die strand in Wildernis geleë en beskik oor kamers wat toegang tot 'n balkon bied.

Die kamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en bied toegang tot 'n balkon. Van die kamers het terrasse met see-uitsigte. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, TV en WiFi in. Rook is verbode in al die kamers en hulle word daagliks skoongemaak.

Ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek en WiFi. Let asb. op dat die boonste verdieping net met trappe bereik kan word. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die gastehuis is binne stapafstand van die Wilderness Village en daar is verskeie doendinge soos sweefski, abseil, fietsry, voëlkyk, perdritte, gholf en watersportgeleenthede in die area.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Star Beach House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za