Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

State of Grey

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir State of Grey
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rene H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H
Saam met vriende

Fantastiese kuier by 'n baie moderne huis!

Dit was 'n wonderlike naweek saam met vriende in hierdie pragtige huis! Alles was baie modern en netjies. Die uitsig van die see was wonderlik! Sal weer en weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Demi C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi C
Gesin met klein kinders

Incredible!

Absolutely incredible stay. The host was friendly, welcoming and so kind to my family. I cannot recommend this place enough! I celebrated my 30th birthday at the accommodation and it was honestly the most memorable stay of my life!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geert V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Besigheidsreis

Definitief 'n wenner.

Die eiendom is pragtig en baie, baie goed geleë. Dis reg op die strand en sowat 5 minute weg van die Laguna Mall. Definitief 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sally R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally R
Gesin met klein kinders

Beautiful house & views. Lizelle was just awesome and very accommodating.

Everything was just perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met vriende

Pragtige plek met puik ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaynor J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor J

Baie gerieflik.

Dit was 'n ongelooflik pragtige huis en baie gerieflik. Ek sal definitief weer daarheen gaan vir ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wens dit was my permanente adres.

Heerlik gekuier. Die gasvrou was absoluut wonderlik. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Pragtige huis en die beste eetgerei en linne. Absolute waarde vir geld. Sal definitief weer besoek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice L
Gesin met klein kinders

Breathtaking views all around.

We really enjoyed our stay at the State of Grey. Unfortunately, we can't rate them 5 stars. A house in this price range in Calypso Beach, should by now be outfitted for loadshedding. We were informed that there is an inverter for the tv, 3 reloadable lights, gas braai for a kettle or a pot (but not to braai) and an inside fireplace to braai. As luck would have it, loadshedding 6 was scheduled for the whole weekend. When we arrived, we soon discovered there was: No gas for the gas braai (which Lizelle quickly sorted the next morning). The kettle on the gas braai leaked (which Lizelle quickly sorted the next morning). Most of the candles were used up (which Lizelle quickly sorted the next morning). The 3 lights were insufficient for the size of the house. The first few stairs to the second floor are dangerous without lights. When we contacted Lizelle late that evening, she was fast to reply, thank you Lizelle. The next morning Chico arrived early. He was friendly and eager to sort everything. We could at least have a nice ambience the next 2 nights during loadshedding, despite the cold. Privacy downers: The "open toilet" in the main bedroom is not ideal, if you are used to privacy and a fresh air bedroom. The house is right next to the walkway to the beach. Suggestions: I missed my robot vacuum cleaners. The house can do with one Roomba downstairs and one upstairs. Connect the router to the inverter to prevent the internet connection to drop during loadshedding or get a backup battery. Connect the lights to the inverter. Other than that, the house is outfitted with everything you will need. The views are breathtaking from almost every angle inside the house.

  Nuttig  (5)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Asemrowende huis. Fassinerende binnenshuise ontwerp en terapeutiese ligging.

Die gasvrou, Lizelle, se medemenslikheid en bystand was ongelooflik. 'n Droomervaring. Tot ons woewe-kinders is so welkom laat voel. 'n Rare fonds.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenys S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenys S

Fantastic, fabulous, and amazing.

5-star accommodation. I am sorry my stay was so short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

State of Grey se terugvoer

Thank you so much for the great review. Hope to welcome you back in the near future.

State of Grey
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chios-singel 17, Calypso-strand, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7161615de9fdbc34f2500c3bb5713c5b83901de1b16dc0814b9f7f760d935d1b88267b8561f64d7caaa1f98a3be441134917?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 10 5 1 5 17 Chios Close Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054923634025 18.042577536107
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem