Komatipoort Akkommodasie by Stay a While | LekkeSlaap
+8
+8

Stay a While

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildebeesstraat 17, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stay a While is in Komatipoort geleë, 'n bestemming vir toeriste wat verblyf soek op pad na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Daar is 2 matrasse vir 2 kinders beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook lugversorging in die leefarea. Komplimentêre tee, koffie, melk, beskuit en suiker word voorsien. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en die swembad. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Stay a While sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKindermatras vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wildebeesstraat 17, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildebeesstraat 17, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe295ad3842b0ffbf840c95a22928d156a001108f2ef926980fb9a2e26f0acee3655da2645048a0cac219bc5ab82de0e20768?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 17 Wildebees Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 086 999 0018 10:00-22:00 10:00 -25.435488046495 31.960595645931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za