Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Anchored

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Stay Anchored
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Etienne S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Alles wat benodig word en meer. Vriendelik en gasvry. Sal.

Persoonlik weer van die geriewe gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable.

Good value for money, well positioned, neat, and tidy, and Sanet is friendly and efficient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan T
Gesin met tieners

Was aangenaam. Met vriedelike ontvangs. En baie cosy.

Ons was met ope arms ontvang deur Sanet. Sy en haar man, Francois, is baie vriendelike en liefdevolle mense. Kan sien hul harte is op die regte plek. Stay Anchored is 'n definitiewe aanbeveling. Sal self weer daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike selfsorg-eenheid.

Stay Anchored is geleë in Port Owen, 'n stil plekkie in die Weskusdorpie Velddrif, op die eerste kruising soos 'n mens by die marina inkom. Die eienares, Sanet (nie haar van gekry nie), was baie vriendelik en behulpsaam t.o.v. ons verblyf met die aankoms en vertrek. Stay Anchored is naby die dorpe (laaiplek is reg langsaan Velddrif) se hoof-sakesentra, stapafstand van beide OK en Spar. Die woonstel wat ons gekry het, het 'n eie grasperk en braaigeriewe, en ons voertuig was veilig agter 'n soliede muur en elektriese hek geparkeer snags. Stay Anchored is behoorlik toegerus vir tye wat die kragtoevoer afgesluit word. Hulle is ook troeteldiervriendelik, en ons kat was baie tevrede met die blyplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and nice place to relax.

Great location and a beautiful place to stay. Only negative is that there is no door in the bathroom for privacy when using it. Furthermore great value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia W

Ek en my suster het na aftreeoord op Velddrif gaan kyk.

Dis 'n pragtige plekkie. Lekker privaat met my eie grasperkie! Eienares dierbaar en behulpsaam. Die ligging is puik en beste van als - die prys is beste in die weste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Baie dankie ook dat julle by ons oorgebly het met julle besoek aan Velddrif. Julle was 5 ster gaste gewees.

Stay Anchored
Leonie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie E
Gesin met tieners

Diens was puik en gasvryheid uit die boeke.

Het 'n fantastiese naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

The venue was neat and clean and the decor was lovely. The venue is close to the marina and centrally located. Sanet was very friendly and easy to chat with. I would love to stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed staying at this establishment.

Warm and friendly host. Sanet was a great host and will definitely recommend it. Planning our next trip and will definitely book here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Thank you for your positive feedback. You were 5-star guests. Would love to welcome you back.

Stay Anchored
Gerbrand V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the experience.

Sanet immediately made us feel welcome upon arrival. The bedroom and bathroom are exceptionally comfortable and the bathroom is well-equipped and functional. The location is central and the place is easy to find. I would recommend Stay Anchored to anyone who wants a calm environment to stay in for a getaway. We will most definitely come back next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Baie dankie dat julle van ons instansie gebruik gemaak het. Julle was wonderlike gaste en sal julle graag weer wil akkommodeer.

Stay Anchored
Jaco En Thea H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco En Thea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Veilig en goed geleë. Baie rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonnita V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnita V
Gesin met klein kinders

Gem of a place.

We really had a wonderful stay and our son enjoyed being able to play safely outside. It's really a gem of a place wish more holiday stays was designed like Stay Anchored place. Would definitely come back again, just loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Beautiful and clean apartment. Everything you need is there. Love the shower. Only thing that was a bit of a downer for me was that the bathroom do not have a door. That is only a personal thing I have that bothers me, but everything was wonderful. Thank you for the friendly reception, we felt home immediately. Also nice private area where you can braai, pity the wind was a bit crazy when we stayed over, but we will definitely visit again when we are in the area. Thanks for everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Julle was ook wonderlike gaste en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Stay Anchored
Mariaan S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan S
Enkelreisiger

Vriendelike omgewing en heerlik geleë.

Die verblyf is lekker privaat vir kom en gaan en tog voel mens nie totaal afgesonder nie. Ek sal weer daar gaan bly, want dis heerlik geleë om te gaan stap en vandaar rond te ry en plekke te verken. Dit voel veilig en ek sal dit maklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cor H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Sal weer gaan.

Uitstekende waarde vir geld. Lekker privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies en skoon.

Gasvrou het ons vroegtydig van alle kragonderbrekings ingelig. Die eenheid is ook toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragitge, netjiese plek met die mooiste ligging en mooiste tuin.

Gasvry en vriendelik ontvang. Eienaars het uit hulle pad gegaan vir ons. Baie dankie, ons waardeer al julle moeite met die reëlings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte eenheid vir 2 mense met baba.

Ek het die eenheid vir my seun en skoondogter met baba bespreek. Perfek en het alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan - Pierre M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan - Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Bathroom needs a door for lavatory privacy. Other than that perfect place to kick back and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die vriendelikste gasvrou en -heer. Baie rustige en veilige area. Sal beslis weer 'n draai daar gaan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle was self 5-ster gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Francois en Sanet

Stay Anchored
Geneveve E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geneveve E

Gasvryheid uitstekend, vinnige antwoorde.

Ons is van Malmesbury, ons het besluit om bietjie na Velddrif te reis, ons tydjie baie geniet. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venitta V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venitta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke sent werd en meer.

Ons het so heerlik gekuier. Plekkie was ongelooflik netjies, die gasvryheid was uitmuntend. Die eienaar het selfs hulle kano geleen, sodat ons op die meer kon spaan gooi. Naby winkels en aktiwiteite geleë. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Welma G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welma G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ruim.

Alles in die ruim kamer het ons verras. Baie spasie. Die badkamer 'n droom. Baie gemaklike matras met pragtige beddegoed en decor. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Welma, baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Julle was ook wonderlike gaste.

Stay Anchored
Louise Jacobs J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise Jacobs J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place ever.

Our second time there, never disappoints, neat clean tidy owner very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Thank you so much for coming back and your positive feedback. You were 5-star guests too.

Stay Anchored
Ronelle C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier en baie gasvry.

Al wat bietjie gepla het was dat daar nie 'n wasbak was om skottelgoed te was nie en ook nie rerig plek om kos op 1-plaatstofie te maak nie, was bang dat olie of iets op kas kon spat. Maar verder is daar niks om te kla nie - uiters gasvrye mense en het dit regtig baie geniet, sal beslis in die toekoms weer daar wil kom afpak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Enkelreisiger

Vriendelike mense en 'n baie praktiese en funksionele plekkie.

Goeie ligging en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micaela R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie lekker gebly.

Sal definitief ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n oornag in Velddrif.

Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies en het goed gewerk. Die tarief was billik. Ons het lekker gebly en sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil.

Ons kon lekker ontspan na ons die omgewing plat gery het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Nice, easygoing place.

Lekker plek. Bakgat vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, die bed kan doen met 'n nuwe matras.

Vriendelike ontvangs. Die plekkie is pragtig, maar die bed kan regtig doen met 'n nuwe matras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek vir paar dae.

Dit was 'n heerlike wegbreek vir 'n paar dae gewees. Alles was baie netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Ons honde was ook welkom. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsay W

Baie aangenaam, gasvrou en -heer baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is pragtig en het als wat jy nodig het.

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam. Plekkie is goed toegerus. Kuier was luilekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Baie dankie ook dat julle ons ondersteun het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te kon he. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Mooi dag,
Sanet.

Stay Anchored
Tokkie R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste waarde vir geld!

Dankie dat my baba hond en kat kon saam slaap. Pragtige gasvrou en haar man wat beslis ekstra moeite met ons gedoen het. Ons besoek jul weer in die toekoms! Alles is net pragtig, die badkamer is besonder ruim en ultra modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

We felt welcome and were treated very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek vir 'n vinnige visvangnaweek weg.

Moet onthou om braaigeriewe saam te vat. Vuurhoutjies en goeie tongs en iets om braai grid mee skoon te skuur. Die badkamer is amazing, tot storte langs mekaar en die lekkerste bad. My hond kon rustig en veilig saam kuier in 'n groot stunning tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kompak en netjies.

Die weer was mooi. Die kar was veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gwen R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik

Ideaal vir oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Friendly service, safe and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Herdenkingwegbreek

Die huisie is gemaklik met alles wat mens nodig het. Stort is ruim. Huisie is net op ’n besige straat, maar naby aan alles. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Verblyf is skoon en baie netjies. Gemaklik en stapafstand van restaurante af. Gasheer en -vrou is wonderlik en baie vriendelik. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen nie aan behoeftes vir selfsorg nie.

Goeie bed en beddegoed. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Swak kombuisgeriewe vir skottelgoed was. Te min breekware en eetgerei. Ketel nie outomaties, hanteer moeilik. Deur tussen badkamer en woonvertrek noodsaaklik. Geen privaatheid in badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonora B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonora B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfortable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansu L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, veilig en netjies!

Ideale plek vir oorslaap, met alle geriewe en billik. Sentraal vir blomme kyk en besigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ongelooflikste gasvrou. Sy het ons so in die reen gaan rondwys in Velddrif. Sys voorwaar die dierbaarste mens.

Ons het so lekker daar geslaap met ons klein hondie. Haar plekkie is beslis baie dierevriendelik en ons hondjie kon op geen manier uit die erf kom nie. Sal haar beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagories!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stay Anchored se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie.
Dis dit wat maak dat ons elke dag opstaan met nuwe moed en uitsien na elke gas wat inkom.
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Stay Anchored
Amanda W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Located close to restaurants, main roads. Hosts were friendly and very accommodating. Loved it so much and will definitely return!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean and value for money.

Impressive and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geneva V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Geneva V

Rustig, lekker en gemaklik.

Dit is die moeite werd. Lekker rustige omgewing. Alles is net gemaklik en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al wat mens nodig het vir oornag. Is mooi. skoon, netjies en veilig.

Vriendelike gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislike atmosfeer. Verhuurder het baie moeite gedoen met die "finishing touches".

Ideaal vir honde. Area omhein met hoë muur en privaat elektriese hek. Privaat van hoofhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 4, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d03b57c9f5e659350dccc2b3dab1183ae020a8a8cd9c8947a812bea6d93b2eefa53dcef39963d519420f210de838249640?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 4 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 10:00 -32.781803044475 18.157115703705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem