Stay With Me

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stay With Me is 'n selfsorghuis in Langebaan, net 600 m van die see af. Hiér sal jy so tuis soos by jou eie huis voel. Sit aan vir ete by 1 van die restaurante in die dorp, swem in die strandmeer en moenie van die verskeie doendinge in en om die Langebaan vergeet nie.

Die huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skommelaar, ketel en 'n broodrooster in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n enkelslaapbank en 'n platskerm-TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart bring.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n piekniekbankie en 'n aparte braai-area.

Slaapplek

'n Bespreking by Stay With Me sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stay With Me gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za