Steenbokkie Nature Reserve

Wildsplaas

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 595 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Charlene N
1 nag
5.0
Nov 2025

Fabulous, spacious, modern rooms at a very affordable price. Sunel is the perfect host and ready with all the info you need even before you ask. As a keen birder, I was informed of a rare lark and allowed to roam about the reserve on the lookout for all kinds of birds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenton V
1 nag
5.0
Nov 2025

Rustig. Pui! Dit was baie lekker en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzette L
1 nag
5.0
Nov 2025

Bliss. So 'n lieflike oornagtuig. Ek sal Steenbokkie Nature Reserve beslis aanbeveel. Lieflike kamer met alles wat ek nodig gehad het en die plaasatmosfeer in die Karoo was die perfekte rusplek na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Stil en rustig. Wat 'n pragtige plekkie in die bos. Baie rustig en stil, skoon en netjies. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

‘n Goeie en bekostigbare oornagplek wat ek beslis weer sal benut! Gasheer Marius het ons lekker hartlik verwelkom en na ons kamer geneem waar alles wat ons nodig sou hê, was. Dit was 'n heerlike verposing op ons pad en alles was netjies en op hul plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal weer daar oorbly. Baie lekker gebly. Fantastiese omgewing, mooi, grasgroen en baie skadubome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Netjies en stil en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Idiale plaas atmosfeer om lekker uit te span. Ons was 'n familie met klein kinders en dit was 'n goeie plek om te oornag, jy het ruimte en daar is grasperke, jy kan stap, braai en die winkel daar is goed ingerig. Een vir almal van 6 jaar tot 67 jaar het dit aangenaam, gerieflik en netjies gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W.p. S
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantastic place! Fantastic place with excellent service. I will definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige verblyf met 'n rustige plaas atmosfeer. Heerlik. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 595

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 035
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 035
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokkie Nature Reserve, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ac7fc48502a8f72933e4084f75efe7fde10df1efe862acce95ecf8e40f724737adbdf33e6fdfe3ee00f8e0dc6e644bc3b53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 2 mense 595 5 1 5 Steenbokkie Nature Reserve Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.339795671298 22.657670974731
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang